Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Greystone Upon Clarens"Mooiste landskap en die winkeltjies en eetplekke in Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Mal oor die dorp! Alles is loopafstand en lekker 'cosy' atmosfeer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Talking Trees Self-Catering House"Pragtige dorpie met heerlike kuierplekke."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Wynott Country House"Lovely little town with great arty shops and restaurants. The Garment Gallery is the most interesting clothing shop! A must to visit!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mystic Mountain Cottage"We booked for visiting the Golden Gate National Park and didn't know Clarens before our stay. We discovered a very nice, safe and attracted place, offering several activities and entertainment."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Nie besef dit was sooooooo koud in die nag nie, maar dit het nie 'n demper op die naweek gesit nie! "
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ondervlei"Rosendal is beeldskoon, volgende keer bly ons langer!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergwoning Accommodation"Baie lekker en mooi toeristebestemming."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Elysia Cottage"Sal Clarens aanbeveel. Baie lekker eetplekke ook."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Attic & Below"Clarens lê in die bergagtige deel van die Vrystaat baie naby Lesotho. Die area is prentjiemooi. Die dorpie het 'n unieke karakter met 'n kuns-tema. Verskeie eetplekke en gelisensieerde kuierplekke is beskikbaar. Dit is een van daardie plekke wat jy moet besoek voor jy doodgaan."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mama Fourie's Guest Cottages"Baie lekker dorpie met vriendelike mense, the Windmill Pub & Grill was ons gunstellinguithangplek waar ons honde welkom was vir ontbyt op die gras."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Clarens is pragtig in alle seisoene, maar besonder mooi in herfs met die groot kontras tussen die die immergroen bome en die herfskleurige blare van die bladwisselende bome. Ons het 'n troue by St Fort bygewoon, wat 'n baie gerieflike afstand was van hierdie verblyf. Ons middagete by die Roter Hahn was ook (soos altyd) 'n hoogtepunt! Kom lank genoeg, 'n mens het 'n hele naweek nodig om alles in te drink van hierdie mooie dorpie, en om 'n besoek aan Golden Gate ook in te pas. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Marken Cottage"Daar was geen asdromme op sypaadjies waarin mens botteltjies of papiersakkies kon gooi nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Baie lekker plekkie met baie lekker winkeltjies om deur te stap. Net baie duur! Die Jacket Shop was fantasties! Baie hulpvaardige Adeline - ons het haar Angel gedoop!!! Goeie gehalte klere baie bekostigbaar! "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Old Mill Drift Guest Farm"Lovely town with beautiful surroundings. Really love the vibe in town. The restaurants are getting quite expensive though and the quality of the food is not that great, so we never really feel that we are getting our money's worth when there. Still a nice day trip if you are staying in the area. The beer tasting at the Clarens Brewery is an absolute must!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Fouriesburg is baie goed geleë. Ons het verskeie plekke kon besoek sonder om ure aaneen hoef te ry. Sal baie graag weer daar wil besoek aflê. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Geen kruidenierswinkel beskikbaar nie, so neem jou eie saam."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Botterkloof Selfsorg Gastehuis"Ons net weer laat besef dat herfs ook sy bekoring het. Ons het ons tydjie in Clarens terdeë geniet!"