Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Netjiese skoon dorpie met baie om jou mee besig te hou."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Pumula Guest Farm"As jy van die natuur en stilte hou gaan jy van Fouriesburg hou."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twin Towers @ Fairview Estates"Te ver van Fairview, so was glad nie in die dorpie nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Quaint little town. Both vibrant and peaceful. Lots to do and see (before 17:30). We Ziplined at Clarens Xtreme. The children had loads of fun and the staff was helpful and friendly. Safety seems to be a high priority. We struggled to get a place to eat dinner with children as most places closed at 17:30. The variety in the supermarket is limited. Clarens Xtreme also has a lovely Ossewa camp just outside Clarens for groups or families. Lovely setting and good facilities. We took a youth group during a previous trip and had great fun! Ollie Esplin (the owner) is also very knowledgeable about the geography (stone formations, etc.) and the history of the area. Worth a trip with him. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
By the Way Guesthouse"Clarens is 'n pragtige dorp, die mense is vriendelik en pryse is oor die algemeen redelik en aanvaarbaar."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Fantastiese eetplekke, maar die craft winkels gaan baie agteruit. Die voorraad bly al vir jare dieselfde."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"'n Opregte Vrystaatse dorpie, in 'n uitsonderlike omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"Clarens is sekerlik een van die mees idealistiese dorpies in die Oos-Vrystaat indien nie die hele Suid-Afrika nie. My vrou het haar hart verloor op die plekkie."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mama Fourie's Guest Cottages"Pragtig, rustig met gawe inwoners."
Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fisant, Bokmakierie & Hoephoep"Ons is baie lief vir die omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Elysia Cottage"Love this place! Humbling mountains, beautiful scenery and absolutely unique!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"'n Uitsonderlike, pragtige omgewing met interessante winkels en eetplekke loopafstand binne die dorp. Baie lekker geëet by restaurante."
Golden Gate Streek, Oos-Vrystaatse Hooglande
Old Mill Drift Guest Farm"Tar road is excellent and the scenery is lovely."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Ongelooflik baie om te doen en sien. Dankie Clarens, dit was goed. Sien julle weer!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"In Clarens kan jy die pragtige natuur geniet, maar ook vir ons stadsmense is daar oulike winkels en lekker eetplekke. As jy in die natuur wil wees kan jy veilig in die berg gaan stap of as jy tussen mense wil wees kan jy in die oulike dorpie stap. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Baie mooi plekkie. Het die brouery interessant gevind. Lekker!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"A quaint little village to enjoy walking outside, eating outside and enjoying mountain activities."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Talking Trees Self-Catering House"Die natuurskoon van die omgewing en die rustigheid van die dorpie is bekoorlik. Ons het nooit onveilig gevoel nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Clarens bly maar net 'n lekker wegbreek van die stadsgewoel. Dit is ook 'n skoon dorp in vergelyking met ander dorpe."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Old Country House and Cottage"Verkies altyd om in Fouriesburg oor te bly in die Oos-Vrystaat aangesien dit nog egte platteland is."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twin Towers @ Fairview Estates"Fouriesburg area is baie mooi en ook 'n goeie oornagplek as u wil Katsedam besoek. Ek sal dit vir enige iemand aan beveel wat vir 'n naweek wil wegbreek uit die stad. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ash River Lodge B&B"Idilliese naweek, pragtige natuurskoon en baie gasvrye mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"'n Regte holte vir my kunstenaarsiel. Rustigheid deur die week is 'n fees!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Upper House"Ek geniet dit nogal om in die week te gaan, wanneer dit nie so oorvol en besig is nie. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mooigezicht"Mens hoor net altyd van Clarens, maar ek kan sê dit wat mens hoor is definitief die waarheid. 'n Lieflike, klein dorpie met iets van als. Mal daaroor!"