Geverifieerde Resensie
Oudtshoorn
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Oudtshoorn bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1685 resensies.
"For people interested in the old feather palaces and stone houses it's the best."
"Daar is by my geen twyfel nie - die Swartbergpas moet van Noord na Suid aangepak word."
"Die mense van Oudtshoorn is vriendelik en dit was lekker om in die straat te loop en jy word gegroet. "
"Oudtshoorn is baie mooi en aantreklik en my seun wil net in Oudtshoorn vakansie hou. Daar is baie plekke wat jy kan besoek en die mense is baie vriendlik teen oor jou."
"Baie oulike daguitstappies! Goeie plek om te oornag en selfs 'n paar dae oor te bly en die Klein Karoo te verken."
"Ek is mal oor die dorp en was (opnuut) verbaas oor hoeveel toeriste aantreklikhede daar is - en baie restaurante!"
"Oudtshoorn is 'n plek waar ons nog tyd sal wil spandeer, daar is nog baie om te sien."
"Al wat die dorp se pragtige argitektuur en skoonheid van die omgewing oorskry is die vriendelikheid van sy mense."
"Oudtshoorn is 'n uitstekende toeristebestemming met natuurskoon wat uniek is aan die Karoo. Swartberge, die Hel en Meiringspoort is asemrowend pragtig!"
"Wil weer gaan en langer bly om omgewing beter te verken. Fantastiese bestemming en omgewing om weer te besoek."