Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Pragtige kusdorppie aan ons mees suidelikse punt. Sal dit graag my volgende bestemming maak."
"Dis 'n baie lekker dorp met die vriendelikste mense, sal weer soontoe gaan, dis uitstekend."
"Greyton is pragtig met 'n vriendelike atmosfeer. Die paaie val wel uitmekaar uit. Dis asof die hele dorp, buiten die hoofstraat, se paaie oorgedoen moet word."
"Ry oor die pont en vat die alternatiewe roete terug na Swellendam. Die kinders het dit baie geniet."
"Area offers the best of both country and ocean experiences and the Hemel and Aarde valley is exceptional. The area offers incredible food, wine, walks, and outdoor activities for all, in one of the most beautiful locations on earth."
"Hoogs aan te beveel as 'n bestemming om te ontspan en lekker te kuier met vriende en familie."
"Witsand is maar baie primitief met net 2 winkels wat elke dag 5 uur toemaak. The Sands winkel is vreeslik duur met hulle produkte."
"Pragtige dorpie met soveel toeriste-aantreklikhede. Naby geleë aan Hermanus en Gansbaai. So rustig en veilig. Lafenis vir die siel."
"It would have been useful to know that one needs to book the hot springs in advance. We were disappointed not to be able to go there without a prior booking."
"Kleinmond is 'n perfekte vissera-dorpie wat iets van alles aanbied vir vakansiegangers."
"Please support Gansbaai, you will be surprised by what you will discover."
"Dis duidelik dat Gansbaai oor die jare in 'n gesogte toeriste-aantreklikheid ontwikkel het. Dit behoort werkskepping aan te help."
"The rainbow house stole a piece of my heart, and I will definitely be returning."
"Uitrstekende restuarante, lekker wandelpaaie en alles is skoon en netjies. Besoek altyd met goeie herrinneringe."
"I would recommend planning your activities in advance. Options were limited as we hadn't pre-booked."
"Weer was fantasties met goeie ontwikkeling wat gaan plaasvind wat die toerisme 'n groot hupstoot gaan gee."