Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Don't just pass through, make an effort and visit, stay a while, you will surprise yourself."
"Went to under the oaks market would have liked to stay longer, but quite a small market. Would recommend a visit to the honey shop and of course pizza at Woodpeckers is a must."
"Baie om te ontdek, veral restaurante! Heerlike massage by Mosaic Lodge op pad huis toe."
"Witsand was baie lekker, goed vir die siel en ons het 'n baie rustige atmosfeer ervaar. Die winkel naby was net baie duur. "
"Wat my vreeslik irriteer het was die smal paaie en ongeduldige en onverskillige drywers (en dit was nie die vreemde registrasies nie.)"
"So beautiful! My eyes couldn't get enough of all the scenic landscapes and natural beauty that was everywhere."
"Dorp nie toerisme-gefokus nie, maar omgewing is pragtig en baie mooi plekke om te besoek."