Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Kleinmond is 'n lieflike klein dorpie. Die hawe is ingerig met heerlike restaurante en geskenke winkels. Seekos is uit die boeke."
"Hermanus is 'n mooi, skoon dorp met pragtige argitektuur en bekostigbare restaurante en winkels."
"Baie sjarmante bestemming! Lekker stappaaie en die mark Woensdag en Saterdag 'n moet!"
"I stayed in L'Augulas as a base and spent a day at the point of Africa and drive in the area. The other two days I drove to places like Arniston and Struisbaai and the restaurants were excellent."
"Ek wil net teruggaan. Dis nou moeilik om weer in die besige strate van die Kaap aan te pas na hierdie lekker naweek weg."
"Witsand is skoon geen besoedeling. Die ideale toeristebestemming as j wil ontspan die ongerepte natuur is beeldskoon."
"Pragtig, alles mooi skoon in die dorpie en sentraal naby ander plekke om te besoek geleë."
"Will definitely go back to Gansbaai, wonderful beaches and a weekend is too short to explore all Gansbaai has to offer."
"I was very impressed with the place and would surely recommend it to friends."