Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Hermanus is a lovely laid back coastal town and perfect for a relaxing time away from hustle and bustle of city life"
"Hang af waarna jy soek. Ons was verras met die hele paar "upmarket" restaurante/kroeë in Agulhas, want die idee wat jy het is dat dit maar baie plattelands gaan wees. Struisbaai het alle geriewe waarna jy soek vir 'n tipiese klein vakansiedorp. Ons is kitesurfers, so die wind en die water daar is uitstekend daarvoor."
"Lovely little town in stunning setting - mountains, masses of green and gorgeous trees. Went the Museum but was ushered out rather rudely by the lady at reception. Closing time is advertised as 3pm - got there just after 12 and was told to rush through and be out asap. The nursery is lovely - bought some pretty terracotta pots. All in all a lovely stay."
"Die Overberg bied ongelooflike natuurskoon sowel as lekker eetplekke en interessante geskiedenis."
"Greyton is 'n baie oulike dorpie. Die plaaslike mense is vriendelik en daar is baie goeie restaurante op die dorp. Die fietsry roetes in die heuwels is baie mooi."
"Hermanus is an absolutely fabulous destination for a holiday. Lots to do and see."
"I just love the fact that we have the beach to ourselves and taking long walks to collect shells and play in the clean sea sand with a baby."
"Dit is die 3de oudste dorpie in SA. Dis 'n ware juweel. Definitief sal ek weer 'n plek daar wil bespreek."
"Dit was absoluut 'n wonderlike naweek. Rustigste plekkie met die vriendelikste mense. Sal dit definitief aanbeveel."
"Vir sake doeleindes is dit perfek om in die dorp te bly. Vir 'n wegbreek, nee glad nie."
"One really does have to travel very far to find nice places in and around. Also, many places close very early."
"Puik dorp met die mooiste natuurskoon. Dit is bietjie hartseer om te sien dat die publiek rommel langs wandelpaaie strooi."
"Die plaaslike gemeenskap se huis restaurante is 'n wenner. Eerlike, down to earth kos."
"'n Klein juweel in 'n baie mooi omgewing wat uiers geskik is vir buitemuurse aktiwiteite soos bergfiets en stap. Geseënd met uitstekende eetplekke. Abbey Rose se disse was 'n hoogtepunt."