Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.

Vermont, Overberg

Pikkewyntjie Cottage

"Mal oor die area. My kinders woon net bietjie boontoe in Onrusrivier. Baie netjiese area en naby genoeg aan al die geriewe wat noodsaaklik is."

Pearly Beach, Overberg

41 On Twist

"Rustig, stil en vriendelike mense."

Hermanus, Overberg

Bayview 104

"Uitstekende vakansiebestemming! 'n Verskeidenheid van dinge om te doen en te sien, rustige omgewing."

L'Agulhas, Overberg

L'Agulhas Homestay

"Dis asemrowend mooi, veilig, rustig en die natuurskoon is lieflik."

Agulhas, Overberg

Potpourri Stay

"Priceless view and experience! What a feeling to be on the southernmost point of Africa! Lighthouse Museum very informative! Great experience!"

Hermanus, Overberg

Die Klein Erf

"Beautiful relaxed city with all shops, restaurants and tourist locations within walking distance of one another. Wine tasting just a short drive away and close enough to Cape Town not to be isolated."

Greyton, Overberg

Marina Cottage

"Baie mooi klein dorpie. Net reg vir 'n naweek se kuier en wegkomkans vir rus. "

Bredasdorp, Overberg

Jack's Place

"Die plek het my hart gewen."

De Kelders, Overberg

Whalescape

"Pragtige plek, mooiste huise en rustige atmosfeer."

De Kelders, Overberg

Whalescape

"Lekker plattelands en nie te ver van geriewe af nie - baie om te sien in omgewing!"

Struisbaai, Overberg

Paddatjiesrus

"Wonderlike vakansie- en naweekwegbreek-plekkie."

Kleinmond, Overberg

Milaruso Self-catering House

"There isn't a better place in the country to relax and to get a way from the world."

Greyton, Overberg

Riverstone House

"Pragtig, rustig en rus vir die siel."

Hermanus, Overberg

Misty Waves Boutique Hotel

"Hermanus glo ek spreek vir homself, dis ooglopend aan die voorkoms van die area. "

Swellendam, Overberg

Die Plaashuisie

"Bontebok National Park is 'n moet besoek vir die wat die natuur geniet en waardeer."

Struisbaai, Overberg

Rising Wave

"Lekker rustig en almal daar is baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan vir verlof. "

Greyton, Overberg

The Barn

"Pragtige dorpie! Moenie die plaaslike "craft" bier en die wandelroetes mis nie, hulle is beslis die moeite werd!"

Kleinmond, Overberg

La Mer

"Pragtige kusdorpie."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"'n Pragtige asemrowende plek. Die winkeltjies het sulke pragtige goedjies. Wat my opgeval het, is hoe mooi skoon die hele dorp is. "

Struisbaai, Overberg

34 Church Street

"Baie mooi dorp by die see!"

Bettysbaai, Overberg

Cyara

"Bettiessbaai is asemrowend mooi. Ons het die uitstappie na die pikkewyne baie geniet. Sal verseker weer 'n draai in Bettiessbaai gaan maak."

Sandbaai , Overberg

Kure Kure Accommodation

"Naby Hermanus. Baie mooi en rustig. "

Genadendal, Overberg

Rambling Rose

"'n Historiese bestemming wat elke toeris moet besoek."

L'Agulhas, Overberg

South of Africa Self-Catering Accommodation

"L'Agulhas is 'n pragtige dorpie waar die 2de oudste vuurtoring steeds sy lig laat skyn. Die dorpie het 'n baie gesellige koffiewinkel, Suidpunt Potpourri, waar die mooiste items vir jou huis gekoop kan word. Die natuur lewer geleentheid vir fietsry en stap op die mees Suidelike punt van Afrika."

Struisbaai, Overberg

25 The Tides

"Baie lekker vakansieplek. "

Kleinmond, Overberg

Uiteindelik

"Rustige dorp om lekker te rus."

Bettysbaai, Overberg

De Kraal 2614

"Heerlik sentraal. Baie naby Kaapstad en Hermanus. Pragtige omgewing."

Blad
Blad 306 - Wys 9151 tot 9180

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang