Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Ek het dit geniet. Ek het op Swellendam skoolgegaan en daarom was dit vir my baie spesiaal om te sien hoe die dorp gegroei het. Ek kon weer al die museums besoek wat ek as kind besoek het. Daar is baie om te sien in en om Swellendam. "
"We love Swellendam and this time we discovered the restaurant La Vagabond, had an excellent dinner there. Lunch at the Belle Alliance is an old favorite of mine."
"Gansbaai is a lovely, peaceful and friendly destination. We went for the shark cage diving in Kleinbaai. Two thumbs up."
"By Witsand waai die wind jou weg. Lekker see vir swem en visvang en heerlike strand vir stap."
"Next time we come in September or October when the whales swim in front of the room."
"Dis 'n baie mooi dorpie met 'n fantastiese atmosfeer. Besoek gerus Tolbos vir aandete. 'n Wonderlike restaurant in die middel van Gansbaai."
"Ons tyd was te kort, maar ek het gewonder waar heen met kleinkinders sou mens hulle saam neem."
"Uitstekende potensiaal maar algeheel onder bemark. Daar is wel restaurante, brandstof en OTM's terwyl die webbladsye sê daar is geen fasiliteite nie!"
"Dit is net die mooiste plek in die Kaap. Daar is net iets besonders aan Hermanus. Ocean Basket se porsies vis is ook baie klein, en die stirfry veg kom uit 'n gevriesde pakkie uit. Verder is Hermanus een van my gunsteling toerismebestemmings - sou langer daar wou bly maar is 'n bietjie bo wat ons kan bekostig, "
"Ons sal Hermanus weer in die toekoms besoek maar moontlik volgende keer langer daar vertoef."
"Kaap Agulhas is nie eers 4km van Struisbaai af nie, wat dit baie gerieflik maak om vir die dag soontoe te ry en die mees Suidelike punt van Afrika te besoek."
"Hermanus is die beste vakansiebestemming vir ons as gesin...hou al laaste 7 jaar net in Hermanus vakansie."