Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.

Swellendam, Overberg

Carol's Cottage

"Ek het dit geniet. Ek het op Swellendam skoolgegaan en daarom was dit vir my baie spesiaal om te sien hoe die dorp gegroei het. Ek kon weer al die museums besoek wat ek as kind besoek het. Daar is baie om te sien in en om Swellendam. "

Sandbaai , Overberg

AmaKhosi Guesthouse

"Oulike plek hier neffens die Blou Dam."

Hermanus, Overberg

Mile's End

"Pragtige dorp. See voor jou en berge agter jou. Wat mooier wil 'n mens dan hê? "

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"We love Swellendam and this time we discovered the restaurant La Vagabond, had an excellent dinner there. Lunch at the Belle Alliance is an old favorite of mine."

Bettysbaai, Overberg

Bucaco Sud

"Pragtige kusdorpie vir 'n lekker naweekwegbreek :)"

Sandbaai , Overberg

Nommerpas

"Lekker sentraal geleë teen 'n pragtige deel van die kus."

Gansbaai, Overberg

Whale Sea

"Gansbaai is a lovely, peaceful and friendly destination. We went for the shark cage diving in Kleinbaai. Two thumbs up."

Witsand, Overberg

Die Opstalletjie

"By Witsand waai die wind jou weg. Lekker see vir swem en visvang en heerlike strand vir stap."

De Kelders, Overberg

On the Rocks B&B

"Next time we come in September or October when the whales swim in front of the room."

Witsand, Overberg

Lekkasak

"Baie winderig - altyd!"

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"Pragtige omgewing en baie vriendelike mense."

Agulhas, Overberg

À La Mer

"Puik bestemming met baie om te doen in die omgewing. "

Swellendam, Overberg

Carol's Cottage

"Daar is baie slaapplekke in Swellendam en dit is 'n pragtige plekkie."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Dis 'n baie mooi dorpie met 'n fantastiese atmosfeer. Besoek gerus Tolbos vir aandete. 'n Wonderlike restaurant in die middel van Gansbaai."

De Kelders, Overberg

Whale Heights

"Ons tyd was te kort, maar ek het gewonder waar heen met kleinkinders sou mens hulle saam neem."

L'Agulhas, Overberg

Cape Agulhas Guest House

"Uitstekende potensiaal maar algeheel onder bemark. Daar is wel restaurante, brandstof en OTM's terwyl die webbladsye sê daar is geen fasiliteite nie!"

Agulhas, Overberg

À La Mer

"Baie lekker en mooi in Agulhas."

Greyton, Overberg

Moonflower Cottage

"Baie rustig maar daar is tog ook baie om te sien."

Hermanus, Overberg

Whale Coast Lodge

"Ek is mal oor Hermanus :-)"

Sandbaai , Overberg

Snails' End Cottage

"Mooi natuur en by die see. "

Hermanus, Overberg

Penguino Guesthouse

"Dit is net die mooiste plek in die Kaap. Daar is net iets besonders aan Hermanus. Ocean Basket se porsies vis is ook baie klein, en die stirfry veg kom uit 'n gevriesde pakkie uit. Verder is Hermanus een van my gunsteling toerismebestemmings - sou langer daar wou bly maar is 'n bietjie bo wat ons kan bekostig, "

Hermanus, Overberg

Voëlklip Beach House

"Ons sal Hermanus weer in die toekoms besoek maar moontlik volgende keer langer daar vertoef."

Struisbaai, Overberg

At Patat Cottage

"Kaap Agulhas is nie eers 4km van Struisbaai af nie, wat dit baie gerieflik maak om vir die dag soontoe te ry en die mees Suidelike punt van Afrika te besoek."

Swellendam, Overberg

Impangele

"Baie interessante dorpie en sal beslis weer daar wou kuier."

Hermanus, Overberg

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Hermanus is die beste vakansiebestemming vir ons as gesin...hou al laaste 7 jaar net in Hermanus vakansie."

Sandbaai , Overberg

Snails' End Cottage

"Sandbaai is 'n heerlike, rustige vakansiedorpie. "

Blad
Blad 344 - Wys 10291 tot 10320

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang