Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Dit is 'n pragtige plek, ons het dit baie geniet daar en sal beslis weer daar gaan vakansie hou."
"Dit is 'n klein, rustige dorpie by die see met strandmeer en 'n verskeidenheid restaurante."
"Lovely and pretty town with beautiful beaches. Very impressed by the lifeguards on the beaches. A wonderful place to have a relaxing holiday."
"Pragtige dorpie. Lifelike strande. Vriendelike mense. Sal dit nog baie besoek."
"Dit is 'n welgeleë dorpie nie ver van die see nie, en beskik ook die nodige winkels."
"Too few shops, shops close at 5, no fast food stores other than KFC. Expected more seafood restaurants since it is a coastal town. No beach to swim, was very hot, should be more swimming pools or swimming beaches."
"Gansbaai is nie so besig soos die Hermanus omgewing nie en het 'n meer plattelandse gevoel."
"It's a coastal community that is on the verge of being South Africa's next great holiday/vacation home destination. The changes underway throughout the area point to a real renaissance that will lure new visitors and home buyers from South Africa and the Global North."
"Ek sal beslis weer hierdie pragtige, kunstige dorp besoek. Ons het die waterval besoek, geswem in die verligting van yskoue water en ons batterye behoorlik herlaai met vriendelike mense en heerlike kos. Greyton sien ons weer."
"Beautiful views. Lots of coffee shops and restaurants to choose from. Good holiday destination."