Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Die pragtigste dorpie in die land. Dalk 'n bietjie besig oor die feestyd, maar daar is soveel om te doen - nie net vir die kinders nie, maar ook vir die ouers!"
"'n Rustige, klein dorpie tussen die berg en see. Ongelooflik mooi met wonderlike natuurlewe nog oral sigbaar."
"Pragtige, kunstige dorpie. Baie restaurante. Kom net agter die snuffel- en dekor-winkels word al minder."
"The place is beautiful and quiet. A nice getaway from city life with all the amenities you need. Restaurant offering could be better. Place near the beach was terrible, but other places were good."
"Daar is baie aktiwiteite in en om Bettysbaai. Dit is die perfekte omgewing om na 'n harde jaar te gaan rus en ontspan."
"Pearly Beach is 'n versteekte juweel met pragtige natuurskoon, vriendelike mense, lekker rustige atmosfeer, maar nog steeds naby aan groter dorpe as mens bietjie wil rondsnuffel in winkels. Die winkels in Pearly Beach is natuurlik 'n belewenis. "
"Awesome, uistekende ligging, klimaat en restaurante. Baie om te doen en see-uitsig is uitstekend."
"Verken die gebiede om Gansbaai. Franskraal het 'n ongelooflike swemstrand met rivier wat inloop, warm water en helderste water!"
"The lagoon and beach are clean, the coastal walkway makes for a great walk. Was a bit disappointed that nearly all restaurants in the harbour are closed on a Sunday evening."
"An absolutely beautiful location with spectacular views, scenery, and sunrise, and sunsets."
"Ons het nog nooit in Gansbaai self gebly nie, maar die besigheidsplekke in Gansbaai is baie goed en voldoende vir aankope en die pryse is billik."
"A great town to visit or sleepover at. Many museums, restaurants, Saturday market, berry farm and Bontebok National Park, art gallery, etc. Full of trees, nice atmosphere."