Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Een van Suid-Afrika se juwele wat rustigheid vir die siel verseker met attraksies en geriewe met 'n uitsig bied. Voorsien aan besoekers se behoeftes."
"Good facilities, shops and restaurants at Struisbaai and L’Agulhas. Plenty of walks and great fishing."
"Gansbaai is 'n pragtige dorpie met wonderlike natuurskoon. Die perfekte plek om te rus en jou wese te vul met die mooi rondom jou."
"Pragtige plek. Dalk meer kindervriendelik maak soos ATKV-Hartenbos."
"Klein en rustige dorpie vir 'n wegbreek van die stad. Mooi geleë teen die see, mond en rivier. Anchorige restaurant bedien heerlike etes met 'n mooi see-uitsig."
"Oulike dorpie, met allerhande winkels om iets te gaan kyk of koop. Beeldskoon met fantastiese ou bome en huise. Die natuurreservaat op 'n mens se stoep. Net te lekker."
"Dis 'n juweel van 'n dorp met 'n geskiedenis wat oor eeue strek. Ons sou graag meer plekke wou besoek, maar die tyd was te min. Ons het heerlik in die dorp gestap en al die geskiekundige geboue van buite beskou en afgeneem. Ons het ook afdraai paaie geneem en die pragtige omgewing bewonder. Dis 'n mooi, skoon dorp. Dis beslis 'n besoek werd."
"Stunning little village, a come back to place as it has charm and all the features you would expect but it comes with a slightly higher price tag due to this also."
"Bonnievale is a lovely getaway from the city. It's small, quiet and surrounded by farms."
"Pragtige dorpie met lekker snuffelwinkels, klein koffiewinkeks, bakkerye, wynproeplekke, ens. Grottostrand is ideaal vir 'n lekker dag op die strand."
"Kleinmond is a small seaside village jam-packed with things to do for people of all ages and interests."
"Struisbaai is 'n baie mooi strand. Mooi natuurskoonheid en die regte plek vir wegbreek. "