Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1459 resensies.

Parys

Cyrene

"Parys is 'n besoekersdroom en veral oor naweke. Ek voel as die munisipaliteit meer aandag skenk aan die paaie van die dorp en straatnaam identifisering sal hierdie juweel ook volle ondersteuning kry van sy inwoners."

Parys

Umfula Resort on the Vaal River

"Lot off antique shops and restaurants."

Parys

Klipdrif Guest House

"Dorpie gaan bietjie agteruit. "

Parys

7 @ Parys

"Loved it extremely. Roads just very bad. A nice arty town."

Parys

Otters' Haunt

"Daar is die wonderlikste ou winkeltjies om te besoek en heerlike eetplekkies en baie oornag plekke! Ek en my vrou lief Parys! "

Parys

View on the Vaal

"Pragtige dorpie."

Parys

Tu-Vrede Guesthouse

"Lieflike dorpie met vriendelike mense, hou baie van die antieke winkels."

Parys

Hidden Grace

"Party teerpaaie is baie sleg."

Parys

Otters' Haunt

"Parys het die vriendelikste mense wat almal jou graag wil help. Vra maar vir enige iemand en almal sal jou plekke uitwys of aanbeveel. Eetplekke is ook baie, maar pasop hulle is meeste eers oop vanaf Woensdae. Gaan besoek Parys, daar is baie weggesteekte juweeltjies wat wag om ontdek te word. "

Parys

Afsaal

"Dit is 'n baie lekker, mooi dorpie."

Parys

Hidden Grace Self-catering Unit

"Prag-dorp met so baie om te doen en te sien."

Parys

Willow Banks Lodge

"Parys was 'n baie lekker toerismedorp en daar is baie alternatiewe blyplek beskikbaar teen 'n fraksie van die koste."

Parys

Die Boshuis

"Een dag is te min om al die plekke te besoek. Eet Sondag by De Vette Mossel en moet asb. nie daai Sondag ontbyt eet nie."

Parys

Klipdrif Guest House

"Ons oorlede ouers het jare daar gewoon en dit is ook 'n pragtige dorpie met lekker snuffelwinkeltjies en koffieplekke. Lekker vir 'n naweek-wegbreek."

Parys

Riverbush Lodge

"Parys is 'n baie rustige dorpie om te besoek en weg te breek uit die stad."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Wonderlike plek. Ek beplan reeds om weer te gaan kuier. "

Parys

Schilbach House

"Soos die res van die Vrystaat se dorpe. Strate uiters swak. "

Parys

Lavender Place

"Die middedorp is baie vuil met rommel wat in die pad lê."

Parys

Schilbach House

"Pragtige dorp op die oewer van die Vaalrivier. Oulike kuierplekke. Die strate tussen die huise is in 'n baie swak toestand."

Parys

Mistique Waters

"Die gholfbane is fenomenaal, maar ek was ietwat teleurgesteld met die dorp self. Ek het meer verwag as wat ek gesien het. Baie oudhede winkels, maar nie veel meer as dit nie. Vergelyk byvoorbeeld nie goed met onder andere Clarens nie."

Parys

View on the Vaal

"Beste ooit. Kon nie vir beter gevra het nie."

Parys

View on the Vaal

"Alles wat jy nodig het en nog soveel meer."

Parys

Rolo House

"Pragtige dorp. Jammer so verwaarloos en paaie in swak kondisie."

Parys

Ko-rus-ma

"Regte antieke dorp om te verken."

Parys

Riverbush Lodge

"Sny asb net die gras by ingang van dorp en rivier. Dankie."

Parys

Riverbush Lodge

"Parys is very small place but it's very lovely. It can do very well in tourism. "

Parys

Hidden Grace

"Dit is 'n lekker snuffeldorpie! Antieke winkels, sowel as normale winkels is 'n fees om in rond te loop. Mense is baie vriendelik! Jy kry nog die plattelandse-gasvryheid-gevoel, met flair!"

Parys

The Danes on Vaal

"Parys het heelwat interessante winkels om te besoek. Ons het die restaurante baie geniet. Die bessie plaas op die R59 naby die N1 waar mens jou eie bessies kan pluk was 'n baie lekker ervaring gewees. Die beste uitstappie was egter na die Vredefortkoepel-area - dit was 'n onverwagse juweel en ons gaan vir seker terugkeer om die area verder te ontdek. "

Parys

111 Vaal de Grace

"Hul kan dalk meer aanbied vir kleiner kinders ook. Maar vir seker een van die mooiste plekkies on te besoek veral as mens van oudhede ook hou."

Parys

Uit en Tuis Guesthouse

"As jy wil wegbreek is dit die plek. "

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem