Geverifieerde Resensie
Plettenberg Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 943 resensies.
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Seagull View Cottages"See-kondisies langs die strand is baie gevaarlik en mens kan dus nie sommer gaan swem nie weens die sterk strome."
"Plettenberg Bay is a beautiful holiday destination, the beaches are absolutely amazing."
Piesangvallei, Plettenbergbaai
Green Point Mews 6"Beautiful area and a very central point to everything we needed to see and do."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
ArchRock Resort"Natuurskoon en regtig 'n baie mooi strand. Dit is selfs vir die vissermanne ook."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Uysparadys @ Keurboomstrand"Sal baie graag vir teruggaan vir 'n langer tydperk."
"Pragtige uitsig oor see vanaf verskeie plekke. Oulike winkles en lekker restaurante. "
"Plettenbergbaai is 'n pragtige toeristebestemming en ek sien 'n blink toekoms vir die gebied."
"A beautiful, cosy little town. Very relaxing getaway for a few days or weekend."
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
Uysparadys @ Keurboomstrand"It is heaven on earth, what a beautiful place!"
Keurboomstrand, Plettenbergbaai
House on Hill"As jy walvisse wil sien is hierdie strand 'n goeie plek om te besoek."