Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Pretoria East

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria East bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 612 resensies.

Pretoria-Oos

Boschkop Bed and Breakfast

"Baie gerieflik geleë vir 'n besoek aan die stad."

Die Wilgers, Pretoria-Oos

485 on Teresa

"Ek dink dit is fantasties, want jy voel baie veiliger en hulle was net so vriendelik en behulpsaam."

Wapadrand, Pretoria-Oos

Koru Guest House

"Dankbaar vir so 'n oase!"

Wapadrand, Pretoria-Oos

Koru Guest House

"Pragtige omgewing. Naby aan die plekkies wat ons wou besoek."

Constantiapark, Pretoria-Oos

Lavenders at Constantia Guest House

"Constantia Park is a quiet, gated suburb which is centrally located in Pretoria, close to great restaurants, shopping malls and CBD (driving distance)."

Garsfontein, Pretoria-Oos

Glen Marion Guest House

"Heerlike stil omgewing met al die nodige winkels naby."

Pretoria-Oos

Grace Haven Gastehuis

"Pretoria-Oos is volgens my nie regtig 'n groot toeriste bestemming nie maar is baie maklik binne bereik met baie goeie paaie. Ek verkies om die deel as basis te gebruik om ander plekke te besoek."

Lynnwood, Pretoria-Oos

Wild Fig Garden Apartments

"Sal enige tyd weer daar tuis gaan."

Pretoria-Oos

Olympus Manor

"Mall is naby, winkels, dis 'n lekker sentrale area."

Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

SereNight Gastehuis

"Slegs vir besigheidsdoeleindes toereikend."

Pretoria-Oos

Falling Feather Inn

"As ek ooit in Pretoria moet bly eendag, sal my voorkeur Val de Grace wees!"

Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Maribelle's Bed & Breakfast

"Lovely place, will go any time. "

Garsfontein, Pretoria-Oos

Menlyn Maine Garden Cottage

"Garsfontein is goed geleë met winkels, hospitale, teaters en als wat jy nodig het."

Elarduspark, Pretoria-Oos

Maja Guest Cottages

"Die winkelsentrum het als wat ons nodig het en die Spur was ons goedgunstig om ons net voor toemaaktyd te akkomodeer. Dankie vir hierdie vriendelike mense."

Moreletapark, Pretoria-Oos

Picasso Guest House

"Ons het heerlik gebly en dit was rustig na Pretoria se verkeer."

Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Idol@47

"Daar is veiligheids "boom" met 24 uur sekuriteitswagte wat mens sommer rustig maak."

Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Cosy Cottage

"Vir iemand wat glad nie vertroud en op my gemak is met die stad nie, was my tydjie in daardie omgewing heel lekker, en ek het baie veilig gevoel, asook was dit nie moeilik om Cosy Cottage te kry nie! Erasmuskloof sal my gou weer sien, want als is lekker naby geleë."

Wapadrand, Pretoria-Oos

Koru Guest House

"Safe and secure location. "

Garsfontein, Pretoria-Oos

Le Sage Guest Flat

"Garsfontein self is nie wat-wonders nie. Maar mens slaap nie oor om Garsfontein te besigtig nie, maar eerder die groter Pretoria-omgewing."

Moreletapark, Pretoria-Oos

Moreleta Cottage B&B

"Moreleta het pragtige Jacaranda's en weerspieël 'n gesonde leefstyl."

Moreletapark, Pretoria-Oos

Avenues Pretoria

"Good area to be in. Some good places to go and chill. "

Garsfontein, Pretoria-Oos

Glen Marion Guest House

"Baie goed geleë, want dis naby al die bekende winkelsentrums en nog meer."

Elarduspark, Pretoria-Oos

Rest-a-While Guest House

"Goeie winkelsentrums wat alles het."

Faerie Glen, Pretoria-Oos

390 on Manitoba

"Dit is 'n goeie omgewing, naby winkelsentra. "

Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary

"Naby hospitale en verskeie winkelsentrums."

Pretoria-Oos

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Met ons kinders en ander familie wat daar bly, sal dit altyd ons bestemming in Pretoria wees."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang