Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"Baie lekker. Daar is 'n skulpmuseum. Wipeout Zone-speletjie. Putt-puttbaan en Dolphin-strand."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Glenelg Road Guest House"PE is 'n baie mooi plek en daar is baie om te sien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
84 on Himeville"Hier is niks om te doen met tieners nie. Die weer is nie vir ons nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Casa Seaviews"Die buitewyke van die stad is pragtig, maar die stad self is bietjie besig as jy rustigheid verkies."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Walmer Villiers Self-catering"Gaan gewoontlik vir besigheidsdoeleindes."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Brookes Hill Suites 223"Hierdie tyd van die jaar was dit baie lekker, mooi see, naby als en 'n lieflike wandel pad."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
@ 47 Guest House"There's not much to do and some of the spots were closed or under construction, so possibly lots of future potential."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Coombs View Reserve"Unfortunately lack of water, poor infrastructure and lack road maintenance does nothing to promote what was once a beautiful, vibrant varsity town, steeped in good education and history."
"The only draw back was having to drive through a bad area to get to the Marina but other than that it was a great destination. Beaches were clean, life guards on the beaches and close to various site seeing destinations."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"Vriendelike stad vir 'n rede. Daar is baie om te doen en te geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Bluewater Bay Self-catering Accommodation"Baie om te sien en doen vir kids, tieners en ouers! Sal beslis weer kom!"
"Port Elizabeth is naby en na die anderkant toe is Stormsrivier wat 'n verskeidenheid bied. Die see, stad, natuur, alles in en om Jeffreysbaai en dan Jeffreysbaai self het alles wat 'n mens nodig het. Dit is 'n veelsydige vakansiebestemming."
"Kleinemonde is 'n pragtige, netjiese dorpie net ver genoeg van die besige Port Alfred dat jy voel of jy op die platteland is, maar ook naby genoeg vir al jou nodige inkopies en restaurante."
"Baie lekker ontspannend met die see en rivier vir bootvisvang. Inwoners van die dorp nie altyd so vriendelik en tegemoetkomend soos die Weskaap nie. Verder, heel aangenaam."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Cassia Self Catering"Die area waar ons was, was skoon en netjies en n mens het sommer veilig gevoel."