Geverifieerde Resensie
Stellenbosch
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1024 resensies.
"Kom al 'n paar jaar hierheen. Pragtige dorp met lekker restaurante en straat kafees. Oulike winkels."
"Vir die soos ons wat oud-maties is, is Stellenbosch weer 'n wonderlike bestemming. Vir die wat net wil sien en beleef is Stellenbosch sekerlik een van die mooiste bestemmings in die land, veral nou met die wingerde so vol belofte rondom die dorp. Dan praat ek nie eens van die berge in die nabyheid en Tafelberg in die verte nie."
"Stellenbosch is 'n moet om te besoek, vir 'n Suid Afrikaner of 'n internasionale toeris. Ryk aan kultuur, mooiste landskap, wonderlike eetplekke, baie om te doen!"
"There is no other place like Stellenbosh - very special. We had our function at the Webersburg Wine Farm which I will highly recommend. It was so close - beautiful and the wine was stunning! So enjoy."
"Pragtige dorp omring met meer as genoeg vir enige toeris of kuiergas om te doen."
"Baie mooi, maar baie duur orals. Nie net Stellenbosch nie ─ orals in die Kaap. "