Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
275 lekke plekke om te bly
Eland's Rest is 'n gerieflike selfsorghuis naby die strand in Arniston. Die rustige dorpie bied 'n verskeidenheid a...
Arniston Lapa is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Arniston naby die strand en die hotel. Dit is ideaal vir 'n groot ...
Die dubbelverdieping-grasdakhuis is ontwerp om in te pas by die tradisionele huisies van dié vissersdorpie. Arnisto...
Uiteindelik is in die kusdorpie Arniston, net 'n entjie se stap vanaf Kassiesbaai-hawe en Arniston-strand geleë. Di...
Arniston Blue is 150 m vanaf die strand en bied 'n ruim selfsorghuis aan 10 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 'n...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer