Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Flatlet Peaceful"Dis 'n lieflike plek om te ervaar en deel te maak van jou vakansie."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Quaint seaside village with stunning sea views, beaches and nature."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Sand Banks"Beste drankwinkel en deli wat ek nog besoek het. Almal is baie vriendelik. Heerlik gekuier. Sal gou weer gaan kuier."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Whalecome Guest Suite"Rustige en mooi deel van ons land. Berg aan die een kant, see aan die ander. Kan dit voorstel indien mens bietjie wil ontspan en die natuur ook geniet."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Honeyrock Cottages"Beautiful and very friendly - would definitely go there again."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Kleinmond makeer meer winkels. Klere winkels bv. Mr Price, sowel as koswinkels soos Shoprite/Checkers. Maar anders as dit, is dit 'n baie lekker plekkie."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Honeyrock Cottages"Kleinmond is ’n fantastiese dorpie aan die kus van die Wes-Kaap en ’n goeie, naby geleë bestemming vir ’n naweekwegbreek!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Bettysbaai is ’n baie rustige plek met sy asemrowende uitsigte - see en berg."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"Nostalgies, veilig en goeie instandhouding van die dorpstruktuur!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Blueview on Silversand"Beautiful, sleepy, quiet village. Not many ammeneites but Kleinmond is not far away."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"A must to visit Kleinmond when on holiday in the Western Cape."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Great town to relax in. Wonderful restaurants and the walkway along the sea is a great advantage."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Berard's Pringle Bay Beach House"There are a few shops which are equipped with all basics. We only saw baboons in the town but seemed to be controlled. There are some restaurants in the village. It is a small town. Not very commercialised so it is very quiet and peaceful. Not much to do."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Very nice and quiet village. Everyone is friendly and I'll surely recommend someone else to go visit Betty's Bay."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Dis 'n pragtige kusdorpie, ons het die restaurante en wegneemetes baie duur gevind."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Betties Place"Kleinmond het gegroei vandat ek laas daar was - bou voort."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Bay Cottage"Definitely a place I will go back to with the family."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Baie verskillende plekke om te kies van as jy wil uiteet."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Lodge"Die dorp brei omtrent uit! Beskik oor die nodige dienste en geriewe en staan terug vir geen ander kusdorp nie."