Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
"Dit is 'n pragtige deel van ons land, dit is 'n baie skoon area en baie om te doen in die hele Overstrand."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Hokaai Holiday House"Kleinmond is 'n lekker dorpie vir see toe gaan en net ontspan."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Lodge"Mooi strand. Wind bietjie gewaai hierdie keer, maar is 'n baie lekker plek as jy hou van visvang, hikes, die strand, kreef uithaal, ens."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Ek moet die plek geluk wens met die hantering van hulle vullis en afval verwydering. Die dorp is skoon en sodoende het hulle die bobbejaanprobleem opgelos. Daar was geen van die diere in sig nie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Bucaco Sud"It’s close to other small areas such as Kleinmond, Pringle Bay, Hermanus, etc. which makes Betty’s Bay ideal accommodation."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alpaca Cottage"Kleinmond is 'n baie stil klein dorpie en met die strande wat tydens die inperking gesluit was, was daar nie veel om te doen nie. Bettysbaai en Hermanus is egter baie naby en bied meer in die lyn van restaurante en plekke om te besoek."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Belle Mer Guest House"Al die geriewe, goeie staproetes en lang pop sand strand, sonder Hermanus se massas."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Nature Escape"Amazing place and definitely buying a holiday house there."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Elangeni"Bettys Bay is a wonderful place to experience the natural vegetation and fynbos. There is a Botanical Garden to visit which is wonderful to walk in and enjoy. There are varied seaside spots along the coastline which can be very beautiful and peaceful. There are also great walks up the nearby mountains."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Jock's Cabin"It's a beautiful place, everything about it. Will see us again next year. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Whaler's Point"'n Skoon, klein dorpie met alles wat jy nodig het en baie vriendelikke mense. As jy wil wegkom van geraas en net rustigheid soek, is dié beslis die plek om te besoek."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Betty's Retreat"Rustige en pragtige kusdorpie, ideal vir naweekwegbreek van die stad se lawaai. Net 10 minute se ry na Rooiels om die bekende Kaapse Berglyster te gaan soek."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
O'Shaughnessy Cottage"As mens daarvan hou om weg te kom uit die stad en net rustig wil wees is dit die plek om te gaan."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Carisbrooke"Indeed a tourist attraction, will go visit again soon."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sea-esta Betty's Bay"Betty's Bay allows for a break from your day to day life and offers you a task free experience for a few days."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Whaler's Point"Ons is mal oor Kleinmond, so uniek tussen berg en see. Die dorp is veilig, skoon en ’n droom om in rond te dwaal. Wonderlike skoon strande en lekker staproetes in die berg, vir dié wat meer fiks is."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Ons het hier kom aftree, so ek kan Kleinmond beslis aanbeveel. Die dorp het alles wat jy nodig het."