Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Die Blyplekkie"Baie geskiedkundige, mooi en interessante dorp en omgewing. Toegang tot pragtige see- en fynbos-staproetes."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Seaside Historical Cottage"Behalwe vir die hawe is dit maar stil met min opsies. Lekker vir 'n dagrit eerder as oorslaap."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Bettysbaai is propvol historiese geskiedenis, die mooiste staproetes in die berg, die pragtige strande en dan natuurlik die opwindende diere van pikkewyne na walvisse en selfs as jy gelukkig genoeg is mag jy dalk net die luiperde ook raakloop. Definitief iets om te beleef."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Ambleside on Pringle Bay"It is very clean and quiet. Very relaxing. All the restaurants are great."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"Ons het De Kelders skoon en vriendelik gevind. Die natuurskoon is pragtig en ons het veilig gevoel terwyl ons vir ver ente gestap het. Dis sentraal geleë en kon ons vandaar heerlike dagtoere doen in die omgewing. Sal De Kelders enige tyd aanbeveel by familie en vriende."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Rus en Vrede"Wonderful charming little town with very friendly people."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Happy Family Guest House"Would recommend if suggestions made above are taken into account."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Windsong Boutique Garden Self-let"Fantasties as jy lief is vir die see en omgewing en vriendelike gemeenskap. Gemeenskap is baie bewaringsbewus. Love it!"
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Amazing Grace B&B"It is beautiful for walks along beach road and endless rock pools. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Self-Catering Accommodation"Sal definitief daar wil gaan aftree."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Rus en Vrede"Nie lekker strand naby nie, maar dis rustig en het 'n mooi uitsig."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Betties Place"Hou van die staproetes en kuier plekke. Strand-area baie veilig."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Gerieflike Ruim Familie Huis"Asemrowende plek sal weer daar gaan op volgende geleentheid."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Gull Cottage"We've been wanting to stay in Betty's Bay for quite some time now and it did not disappoint. The gardens where we did Parkrun were so exceptionally beautiful and what a amazing surprise to visit the extensive Penguin colony which surpasses Simon's Town's Boulders Beach for an awesome Penguin experience. Very restful place, which is just what we needed too."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Karinchen"Heerlike vakansieplek vir gesinne. Weer baie goed en wind nie baie nie."