Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

South Coast Whale Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.

Suidkus Walvisroete

Cottage 82

"Pikkewyne in Bettysbaai was 'n aangename verrassing."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Gull Cottage

"Will surely do it again. No complaints."

Sandbaai , Suidkus Walvisroete

Kliphuis

"Ek is baie mal oor Sandbaai en kom daar al van kleins af."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Ridge Road

"You have to get there to appreciate the natural beauty. "

Silversands, Suidkus Walvisroete

Betty's Retreat

"Stunning beach and botanical garden ─ a must see!!"

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Splash Rock Cottage

"Baie lekker rustige dorrie. Perfek vir families en paartjies. Die staproetes langs die see is fantasties!"

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Alpaca Cottage

"Safe place. Near the beach. Near all shops and garages. "

Voëlklip, Suidkus Walvisroete

Baleens Hotel

"Gaan eet gerus by Dutchies as jy hier bly."

De Kelders, Suidkus Walvisroete

The Roundhouse

"Baie mooi en vriendelike mense. Laat jou nie voel soos 'n buitelander nie."

Vermont, Suidkus Walvisroete

Dolphin Apartments

"Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation. "

De Kelders, Suidkus Walvisroete

123Vyfer on Whale Trail

"Rustig en stil. Geen voertuie wat rondjaag nie. Geen harde doef-doef musiek nie. Salig."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Crassula

"Die mooiste plek wat ons al ooit gesien het."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Carisbrooke

"Die winkels maak baie vroeg toe, so maak maar seker jy het alles wat jy nodig het voor dit donker raak."

Silversands, Suidkus Walvisroete

Anne's Place

"Lieflike strand en familievriendelike omgewing."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

The Wild Fig Guest House

"Veilig omgewing, baie stil, en rustig met baie gasvrye mense."

De Kelders, Suidkus Walvisroete

La Luna Guest House

"I will anytime go back for another break."

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

Tranquillity Heights

"Dorpie was 'n groot verassing. Rustig, skoon met die mooiste strand. Ongelooflik lekker geëet in restaurante!"

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Crassula

"The ideal place to go to to get away from the hectic city life."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Kleinmond Panorama Holidays

"Dankie Lesley vir jou gasvryheid."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Huisie op die Koppie

"Lekker, maar wind was erg. Weet nie of dit altyd so erg waai nie aangesien dit 'n eerste keer in Franskraal was. "

Sandbaai , Suidkus Walvisroete

Endstraat 70

"Oulike plekkie. Lekker groot winkelsentrum. Kan beslis alles kry wat jy sou benodig."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Pine Tree B&B

"Kleinmond is 'n mooi kusdorp wat definitief besoek moet word."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Uiteindelik

"Baie stil. Die eetplekke was min. My tyd daar was beperk. Daar mag verrassings wees."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang