Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"The whole area has a unique beauty to it. Really enjoyed the nature aspect."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Fynbos Cottage"Goed geleë om naburige dorpe te besoek. Stil en rustig vir ontspanning."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"The place to stay when you are looking for beautiful nature and fynbos, close walking distance to the sea in a quiet surrounding, where the majestic mountains and the sea are your best company!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"Quaint and beautiful, I want to bring all my friends and family back to explore."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Die pad was wonderlik langs die see. Die Botaniese tuin is baie mooi en die see bly altyd pragtig."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Flatlet Peaceful"Lovely coastal town, conveniently located to Hermanus, quite and peaceful."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Waterfall on Clarence Self-catering"Baie stil en rustig. Pragtige omgewing. Wens daar was meer winkels, moet Kleinmond toe ry vir die naaste winkel."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Xanske's Place"Kleinmond bly ons as gesin se ideale vakansieplek. Heerlike weer en netjiese skoon strande. Die hawe bly 'n gunsteling-attraksie met heerlike besigtigingsplekke. A big thumps up for Kleinmond en Xanske's Place!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Huisie-by-die-See"Meer beskikbare eetplekke oor 'n naweek, veral Sondae."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"Lekker vakansiedorp, met baie aktiwiteite. In die aande word die strate opgerol en gebêre by die petrolstasie en straatlampe word doodgeblaas."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Betties Place"Goeie SPAR winkel. Boekwinkel (Oupa se Boekwinkel) langs die slaghuis is aan te bevele. Volop plek om te stap. Asemrowende plantegroei."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Vakansie Huis by die See"Baie lekker plek, sal definitief weer gaan."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
High Level Bachelor"Bettysbaai is 'n baie mooi toerismebestemming, die mense is baie vriendelik en aangenaam. Die algehele omgewing is ook verskriklik mooi."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"If you're looking for a chilled, relaxing weekend, this is an ideal destination with the most amazing sea and mountain views."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
High Level Bachelor"Bettys Bay is a great location for a holiday, with both family or friends."