Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
'Die Rotse' Host House"Oulike plek met gematigde klimaat. Net reg vir die binnelanders wat kus toe wil kom!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Isa in Kleinmond"Met ontvangs het ons onmiddellik tuis gevoel die area is baie veilig en huis is baie netjies ons sal enige tyd na dieselfde huistoe gaan. Julle is tops."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Forget-me-not"Baie stil woonbuurt vir jou gesin, en naby see sowel as aktiwiteite wat jy daar kan doen."
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Beach Bungalow with Ocean Views & Pool"Mooi staproetes, en baie dinge om te doen, net geen sand strand vir sandkastele nie!"
De Kelders, Suidkus Walvisroete
A103 Whale Cove"We always return to De Kelders. A perfect small town to get away from the hustle and bustle of city life."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
SeaBreak Cottage"Sleeping village out of season. Great beach. Beach small and crowded in season. Can be very windy for long periods. Problem with baboons and the rubbish removal system is a schlep."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Ambleside on Pringle Bay"Hopeloos te min ontspannings geriewe. Geen "goeie" winkels en beslis nie toeriste- of wegbrekersvriendelik nie. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Fantastiese plek en net vyf minute van Hermanus af."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Betties Place"Ons was rêrig aangenaam verras deur Kleinmond. Dis 'n regte vakansiedorpie met 'n strand, lekker eet- en kuierplekkies en 'n lieflike uitsig. Die tipe plek wat mens altyd sal onthou met 'n glimlag."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
28 Duiker"It is close to Hermanus and other tourist attractions, but also in nature and has a beautiful lagoon and a long sandy beach. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
House Doran"Lovely area. Very peaceful. Read about car break-ins while we were there, but we were not affected. Very neat."
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Whale of a Time"Lovely walks, safe little beach with grass areas and trees. Friendly people."
"Vermont is n klipgooi van Hemel-op-aarde en Hermanus en n skoon, stil kus dorpie. Ons het niks geweet van Vermont nie, maar is so bly ons het dit raak geloop. Daar is n groot winkelsentrum naby en dis naby aan al die restaurante in Hermanus. Die perfekte verblyf vir stil mense soos ons. "
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
28 Duiker"It's a secret tip, beautiful. Nice village, nice people. Fisherhaven is still without much tourism."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees."
"Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
High Level Bachelor"Bettysbaai was nou onlangs erg getref deur 'n verwoestende brand en die wêreld is op hierdie oomblik baie vaal van hierdie verwoestende brande en tog het 'n mens verby dit gekyk en jou net geniet binne en buite Bettysbaai. Wanneer Bettysbaai weer sy groenigheid terug kry sal hy weereens asemrowend wees met al sy groenigheid."