Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kingfisher Kleinmond"Ek en my hele gesin het ons harte verloor op Kleinmond! Ons is klaar besig om te beplan aan ons volgende vakansie daar!"
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Aire del Mar Guesthouse"Die bes bewaarde geheim van vakansieplekke in SA, sal oor en oor teruggaan hierheen."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Endstraat 70"Heerlik gekuier op die strand, alhoewel dit nie regtig 'n swem strand is nie was dit nog steeds lekker gewees. Ons het Grotto beach toe gegaan en baie tyd daar ook gespandeer - pragtige strand."
Silversands, Suidkus Walvisroete
My Hiding Place Self-catering Accommodation"Mooi en veilige strand met lewensredders."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Bateleur Holiday Home"Very busy over holiday periods, but it is a holiday town!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Huis Delante"Heerlike area vir kinders. Steeds redelik veilig en 'n plattelandse gevoel. Strand is pragtig en daar is heerlike restaurante."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
"Ek beveel Bistro @365 restaurant aan vir 'n heerlike middag- of aandete. Vriendelike diens."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Getroude pare moet te alle tye dubbelbeddens kry, en nie twee enkel beddens soos wat ek en my man gekry het nie."
"Pragtige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die berg en stapafstand van die see."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Badnis-Nes"30 minutes from Herman's and 1 hour 30 minutes from Pearly Beach. Make sure you have a car that can travel off road and you will have a great vacation."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Leopard’s Rest"Betty's bay is a small place, with friendly people and beautiful scenery. "
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Kom en Geniet 222 Selfsorg"Pragtige kusdorpie by die see met besondere rustigheid."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Waterblom in Pringle"die dorp se nuwe HRK restaurant is 'n aanwins. Goeie kos en so romanties. Diens fantasties. Strand was skoon en die water was heerlik vir swem. Die dorp het baie potensiaal en bied baie vir elkeen."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
30 Branderdraai"It is a beautiful and quiet area, suitable for people who really just want to unwind."