Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
"A best kept secret, did not even know the area existed, lovely quiet spot and not as touristy. Love the sea boardwalk so well maintained with a clear passion to do something for the community. This will be my spot to bring overseas guests for a lovely sea side walk away from Hermanus."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Baie lekker dorp met alles. Besigheidsmense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Sandbaai is uniek, veral nou wat Hermanus se winkelsentrum 'n klipgooi daarvandaan is."
Van Dyks Bay, Suidkus Walvisroete
Villa Jondé"Ek het nie eers geweet waar is Van Dyks Bay nie - dis 'n baie interessante omgewing. Ons hou daarvan om altyd na nuwe plekke te gaan waarvan ons nie weet nie."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Woodenleg Guest House"Vreeslike lekker swem strand en lekker restaurant."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Gilly's Pearl"Lekker stil en rustig en baie om te doen in die omgewing."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Bamboo Beach Seaside Guest House"Baie goeie ligging, veral as jy die tipe persoon is wat in 'n veilige omgewing op die strand in die oggend wil stap/draf."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rossta Guest House"Pragtig! Awesome! Waar ons wil gaan aftree eendag!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Classics"Kleinmond en omgewing bied ongelooflik baie om 'n Desembervakansie onvergeetlik te maak. "
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Thyshuis Self Catering"Stil, rustige vakansieoord sonder ongewensde elemente."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
The Oystercatcher Holiday House"De Kelders is a lovely little coastal town. We had lovely walks along the cliffs with loads of caves to explore. The beach is also very lovely and save for children to swim in."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Bietou"Lang ente se stap en mooi plekke om net te sit en oor die see uit te kyk. 'n Pragtige wegbreekplek."
"Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Gerieflike Ruim Familie Huis"Very lovely area close to beach and shopping centre."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Barnacle"Pringlebaai is pragtig en die inwoners se paraatheid tydens die lelike vuur, was indrukwekkend."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Atrium"Toegang tot swemplekke kan vergemaklik word. Byvoorbeeld op 81 en 'n ander met krukke is dit amper onbegonne."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Special View"Lekker rustig, veilige strand as jy binne vlae bly van die lewensredders, perfek vir ons gewees."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Protea Cottage"Betty's Bay is fantastic. We did a hike in the Kogelberg Nature Reserve which was beautiful as well."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Summers Gold"De Kelders is 'n pragtige kusdorpie naby aan Gansbaai en Uilenkraalsmond wat ideaal is vir kleuters met die lagoon. Dis ook naby Hermanus en Stanford met baie besienswaardighede!"
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Heerlik rustig, in die sin dat dit nie oor-gekommersialiseer is nie."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Onze Rus"Dis rustig vir die mense wat van rustigheid hou. Dis heerlik om strandlangs te kan stap en die natuur te kan geniet. Jy kan ver stap langs die strand en seekus. Baie vriendelike mense."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
The Oystercatcher Holiday House"Baie mooi en ongelooflike natuurskoon."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Rest a While"De Kelders is net die regte plek om jou weer te verfris."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
Lighthouse"Please try to keep it so peaceful. It's a beautiful and unspoilt place."