Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Baie lekker plattelandse dorpie, met ongelooflike mooi uitsig op berg en see. Naby Hermanus en Bettysbaai met hul eie bekoring."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Kara Mia"Bettiesbaai is 'n pragtige, stil dorpie met die mooiste wit strande, eenvoudig, maar gerieflik vir iemand wat na stilte smag, genoeg om te doen en genoeg om te sien."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
Flock Inn"See kan nie bereik word vanaf Fisherhaven nie. Moet deur Lagoon gaan. Lagoon-vlak wissel. Geen winkels op Fisherhaven nie. Naaste dorp is Kleinmond. Heerlik rustig. Kyk uit vir die wilde perde."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Woodenleg Guest House"Prentjiemooi. Aan die een kant see, in die middel lagoon, langs dit berge. Daar's nie woorde nie. Mense vriendelik en goedgesind."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
The Pequod"Lekker rustige omgewing. Mense respekteer mekaar. Geen steurnis, behalwe 'n haan se gekraai soggens. Lekker plattelandse gevoel, maar 40 minute weg van winkels af."
"Onrus is my newfound secret favourite local destination. Prefer it to neighbouring Hermanus. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Juntos @ 891"The baboons are a bit of an issue. You have to be aware that they could disrupt your stay a bit, but other than that, we loved it."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
The Beach House"Tweede besoek aan Bettysbaai. Veilig, rustig en 'n baie mooi gebied."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Isa in Kleinmond"Lovely place near town. Everything is just exceptional."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Isle of Serenity"Always lovely to visit this laid-back coastal village."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Berard's Pringle Bay Beach House"Surprised at how large it is! Lovely holiday destination - highly recommended."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Stay At Friends"Very quiet quaint stopover with beautiful beaches."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Jock's View"Still a lovely small, quiet seaside town with down-to-earth people that have managed to escape becoming too commercialised. Hopefully, it will remain this way."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Seaview on 2822"Dit is lekker sentraal en baie dorpe kan binne 50 tot 60 min bereik word. Dit is skoon en baie veilig."