Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

South Coast Whale Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.

De Kelders, Suidkus Walvisroete

SEAesta Beach House

"Pragtige natuur en natuurlik die walvisse - hulle was volop. Dis 'n rustige omgewing."

De Kelders, Suidkus Walvisroete

Die Blyplekkie

"Pragtige versteekte juweel. Ons is bederf met hoeveel walvisse ons gesien het."

De Kelders, Suidkus Walvisroete

Whale Heights

"Perfek vir walviskyk. Pragtige natuurskoon. Veilig en rustige area."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Petit Paradis

"Baie stil, netjies en pragtige kusdorpie."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Uitspan

"The place is very amazing and a lot to see in the area. The views are so great and the peacefulness is great."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Umoya Romantic Getaway

"Amazing landscape and quiet setting for anyone looking to escape the hustle and bustle of city life."

Sandbaai , Suidkus Walvisroete

Sandbaai Woonstel

"Excellent, awesome experience!"

Voëlklip, Suidkus Walvisroete

Sit-en-kyk

"Stil, veilige omgewing met die mooiste see-uitsig."

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

Red Door Studio

"A quaint little town where you can get away from the bustle of the city and just relax a bit. Try the askoek at Fynbos. It's really tasty."

Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete

Ons C-huis

"Lekker rustige plek met vriendelike mense en lekker staproete langs die see. "

Voëlklip, Suidkus Walvisroete

Twistniet

"Hermanus is die skoonste dorp wat ons nog gesien het. En daar is walvisse!"

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

"What a hidden gem!"

Kleinbaai, Suidkus Walvisroete

The Wandering Albatross

"Die perlemoenstropery bly 'n groot probleem en bekommernis."

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

Belle Mer Guest House

"Hook Line & Sinker restaurant was 'n belewenis."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Lekkerus

"Dit is 'n lekker plek."

Vermont, Suidkus Walvisroete

7 on Vygeboom

"Sentraal geleë. Mens kan in enige rigting 'n kort afstand ry en verskeie aktiwiteite doen."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Leegle

"Baie veilige sekuriteitarea."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Picollo Bocca Villa

"Kleinmond is die ideale vakansie bestemming! Dis by die see met alles wat jy nodig het, gemaklik by mekaar in terme van winkels, restaurante, ens.!"

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Uiteindelik

"Dit is 'n lekker plek om te gaan rus."

Sandbaai , Suidkus Walvisroete

Sandbaai Strandhuis

"Die strandpaadjie met bordjies van vorige besoekers is baie interessant. Skulpe so groot soos my hand op die strand. Dit was die beste gesellige kuier ooit."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Poppehuis- Betty's Bay

"Bettysbaai is 'n natuurskoon dorp."

De Kelders, Suidkus Walvisroete

Queensview

"Mooi deel van Gansbaai, Wes-Kaap."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Belle's Cove

"Wat 'n pragtige plekkie! Enigste bekommernis is dat mense baie vinnig met hulle voertuie ry."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Kormorant Apartment

"Dit is een fantastiese plek, sal daar gaan bly."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Petit Paradis

"Kleinmond kan doen met nog 'n koffiewinkel. Die 1 is te min."

Blad
Blad 55 - Wys 1621 tot 1650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang