Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Clarence Holiday Home"It's a good place for a short stay as it has the penguins and lovely botanical gardens. There was a good restaurant. There were no signs pointing to the various beaches so we never found one where we could actually walk for any distance. There is a lot of new development there. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Lieflik, gerieflik en hoogs aanbeveel as jy uit die gewoel van Hermanus self wil uitkom. Alle denkbare geriewe op jou voorstoep en 'n klipgooi van die hoof besienswaardighede van Hermanus."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Jahwe Jihre"It is nice to walk near the sea. But if you want to do more or see more you must drive to Hermanus. 10 minutes drive."
"Voelklip is baie stil en rustig en dis lekker oor dit nie in die middedorp is waar daar baie meer mense en lawaai is nie."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Classics"Very good to visit if you want to break away from the city. Good therapy."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
SeaBreak Cottage"Fantastic people who are very friendly. Cannot wait to go back there for another holiday."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Kure Kure Accommodation"Daar is pragtige wandelpaadjies langs die see en ek het 'n kilo of twee afgeskud. Ek het veilig gevoel in Sandbaai. Mense daar is ook baie vriendelik. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"It is a very peaceful and quiet place for those who want to escape from the busy noisy city life. Totally awesome."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Van 'n natuurbewaarders oogpunt is dit 'n paradys."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Uitspan"Franskraal het net 'n vakansie-atmosfeer en is een van die heerlikste plekke om te gaan bly."
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Whale of a Time"Baie mooi plek, was die perfekte tyd daar. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek."
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Kom en Geniet 222 Selfsorg"Nie eintlik regtig swemplek nie. Ons moes maar Uilenskraal toe ry om te swem, weens die klomp rotse. Maar ons kon darem die walvisse aanskou en dit het opgemaak daarvoor."