Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Bamboo Beach Seaside Guest House"Dit is 'n stil strandgemeenskap. Naby alles en gerieflik om uit te ry indien jy ander nabygeleë plekke wil besoek."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Regte ligging vir rustigheid, maar tog ook baie naby Hermanus vir besigheid en restaurante om na uit te wyk. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Rustig en stil, maar naby die gewoel van Hermanus. Dagreise na verskeie plekke (Hemel-en-Aarde, Stanford, Gansbaai) binne maklike bereik."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"Net die plek om van die gejaag en druk van die stad weg te kom. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Strandhuis"Baie poachers. Ons het gesien hoe hulle elke oggend afgelaai word en dan die aand weer opgetel word. Een van hulle het my skoonsuster skrik gemaak. Dit is baie pet friendly en die Mall is naby, asook 'n 24 hour Woolworths."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kingfisher Kleinmond"Vir mense wat stilte en rus benodig. Goeie berg en see-uitsigte."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Cottage"Baie nice vir nie te ver van see. Ek baie waarde het als van potte tot WiFi. Goeie diens en baie netjies."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
'Die Rotse' Host House"Uitstekende drop. See en wandel stunning. Sal weer Kleinmond besoek."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Sandbaai is 'n lieflike dorp naby Hermanus met al die winkels binne bereik. Die mense is vriendelik en ons het ons vakansie werklik geniet. "
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Uilenkraalsmond Cabin 508"Slegs 'n dorpie naby aan see geleë. Nie veel om te besigtig. Wel een van die visvang bestemmings."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Sea Studio"Kleinmond se mense is die vriendelikste mense ooit. Dis 'n wonderlike see dorpie. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Milaruso Self-catering House"Lekker atmosfeer. Baie besienswaardighede."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Ocean View Blanket"Voorwaar 'n stukkie goud waarvan min mense weet!"
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
The Ocean Villa"We loved the tranquillity of Sandbaai, yet having Hermanus and the mall just a short distance away. Perfect weekend getaway. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Bamboo Beach Seaside Guest House"Pragtige woonarea, fantastiese wandelpad langs die see."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"Great destination. Popular but not overcrowded. People friendly."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Ridge Road"Die groter Franskraal en Gansbaai area benodig 'n restaurant met kiddies play area!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Me Casa"Kleinmond is 'n lekker plek vir kinders! Ek en my man sal nie sommer alleen soontoe gaan nie, maar met 'n amper driejarige is dit lekker. Daar is 'n speelpark, bootjies, lagoon, see en stappaadjies. Ook baie oulike winkeltjies en lekker restaurante. Sorg net dat jy naby die see bly - nie aan die berg se kant nie."