Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Kormorant Apartment"Perfect place if you simply want to relax, recharge your batteries and live the slow life for a while. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Die wind waai baie sterk en die hoofpad waarop meeste huise geleë is, is baie besig. Dit is steeds 'n lekker uitrus plek."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
A1 @ Swartrivier Studio"Dit is in die walvis-deel en naby Kaapstad (een en 'n half uur) met die mooiste natuurtonele denkbaar."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Leon Self-catering"Lekker wegbreekplek na 'n stil en skoon plek, met vriendelike plat-op-die-aarde-mense."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"'n Goeie naweek wegbreek vir individue uit die stad. Dorp is baie rustig met min lawaai of verkeer. 'n Paar oulike winkels in Harbour rd. Sal definitief weer 'n draai kom maak."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Very limited choice of restaurants - a coffee shop like at De Kelders would have been nice, but I found it too late! However, the seafood at The Boathouse Restaurant was fresh and excellent! Tourist information office has interesting and informative exhibits and very friendly service."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Casaplanca"'n Klein kafee met die basiese benodigdhede sal great wees. Om na Spar toe te ry is net bietjie te ver om te stap aangesien ek orals wou stap."
"Mal oor die area. My kinders woon net bietjie boontoe in Onrusrivier. Baie netjiese area en naby genoeg aan al die geriewe wat noodsaaklik is."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"Pragtige strand vlak by Bettiesbaai en Hermanus."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"Lekker plattelands en nie te ver van geriewe af nie - baie om te sien in omgewing!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Milaruso Self-catering House"There isn't a better place in the country to relax and to get a way from the world."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"'n Pragtige asemrowende plek. Die winkeltjies het sulke pragtige goedjies. Wat my opgeval het, is hoe mooi skoon die hele dorp is. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Bettiessbaai is asemrowend mooi. Ons het die uitstappie na die pikkewyne baie geniet. Sal verseker weer 'n draai in Bettiessbaai gaan maak."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
De Kraal 2614"Heerlik sentraal. Baie naby Kaapstad en Hermanus. Pragtige omgewing."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
Erf 473 Fisherhaven"We think Fishethaven is nearby Hermanus and other places. It is a lovely place to stay."
"Onrus as vakansiebestemming is fantasies! Naby genoeg aan die luggage, ver genoeg van die stadsgewoel."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
House Doran"Dit is 'n pragtige kusdorp. Bobbejane kan miskien pla. Hermanus is lekker naby. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whale Heights"Rustige "dorpie" atmosfeer. Nie juis veel plek vir kinders om per fiets rond te ty nie, (maar mens kry mos nie alles in een slag nie); stap afstand tot by strand is niks om oor bekommerd te wees nie aangesien dit op die drumpel is."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Ocean Song Self Catering"Uitstekende plek vir enigiemand wat rustigheid wil ervaar."