Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
"Ons het ongelukkig nie veel gesien nie, maar die strand is verruklik en dit lyk na 'n wonderlike en rustige dorpie."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Mystic Breeze"Baie skoon en netjies. Munisipaliteit maak gereeld verbeteringe. Oulike markte, winkels en restaurante. Rustige en pragtig. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Die wandelpaaie langs die kus is met beton uitgelê wat 'n wandeling langs die kus baie gerieflik gemaak het. Restaurante baie goed en billik. Ons sal weer gaan na Kleinmond en Klein Panorame."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Grondjie-Gaatjie"Dis pragtig en rustig. Lekker om bietjie weg te breek. Restaurante en omliggende areas aan te beveel as jy stilte en rustigheid soek."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Die Bos Hoff"Sandbaai is baie lekker rustig en stil omdat dit weg is van alles, maar as mens 'n stranddag wil geniet sou ek steeds sê dit is beter om Hermanus toe te ry."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Orca Huis"Perfect place to relax. Close to Hermanus. Beautiful little beaches to explore. Wonderful viewing of whales when they are in the bay."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Bateleur Holiday Home"Kogelberg Reservaat het paar netjiese staproetes, veral op 'n warm dag is die Palmietrivier 'n lafenis saam met die stap."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Atrium"Pringlebaai is 'n lieflike kusdorpie. Baie rustig, 'n plekkie om weer jou batterye te herlaai. Inwoners boeregasvry."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Ridge Road"Franskraal is 'n pragtige plek met pragtige en vriendelike mense."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Casaplanca"Kleinbaai is rustig en pragtig. Ek dink Kleinbaai kort dalk 'n lekker kafee en restaurant."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"De Kelders and the whole Gansbaai area is an undiscovered tourist destination in my opinion. Particularly for people without very young children. Quiet, safe, easy for walks and access to the sea and great scenery. Good pricing for accommodation here. Relatively easy access to CT International Airport in around 90 minutes on good roads. For me they could make more of their archaeological interest, particularly Klipgat and the various De Kelders caves and the many interesting shipwrecks."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cornerstone"Bettiesbaai is 'n pragtige kusdorpie met die mooiste natuurskoon. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Mondche"Ons beplan reeds ons volgende uitstappie in daai omgewing. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Die Bos Hoff"Die strande is baie klipperig, nie regtig sand om op te loop nie. Ons moes van buurstrand, Onrus, se strand gebruikmaak."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whale Cove AG01"Pragtig, het grotte en mooi uitsig geniet, maar dit is nie 'n swemplek vir kinders nie. Daar is baie rotse en min strand. Moes Hermanus toe ry om kinders te laat swem. Indien daar swemplek was, moet dit dalk meer genoem word, want ek weet nie daarvan nie. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
The Whale Cove"Kelders is een echte haven plaats zalig gegeten bij de Boat House en een mooie natuur."
"Baie rustige dorpie vir rustige reisigers. As jy meer vermaak soek, is Hermanus net 3 km ver."