Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"Ons kan dit in een sin opsom: Ons sou nie omgegee het om permanent daar te kon bly nie."
"Manaba strand was stapafstand en baie netjies en skoon met skoon toilette. Baie lekker swemstrand."
"Ons het net eers bietjie gesukkel om die regte Ocean Breeze te kry. Miskien net duidelike verwysingsbordjies aanbring by die ingang na Winklespruit. Dit sal eerstekommers dalkies vinniger bring by die regte Ocean Breeze."
"Uvongo is lekker sentraal geleë tussen die ander kusdorpe, veral wanneer jy verskillende strande wil besoek of omliggende besienswaardighede. Ongelukkig is Uvongo se swemstrand toegemaak weens riool besmette lagoon water. Daarom sal ek Ramsgate se blouvlagstrand eerder aanbeveel vir swem."
"We could not swim in Uvongo's due to it being contaminated but it is an awesome place and close to everything to do."
"Die strand is baie lekker en daar is 'n paar restaurante met baie lekker etes wat nie baie ver van die verblyf af was nie. "
"It's a very nice place to go to Jolly Roger, just walk away from the place, great food."
"Ons gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus. Ongelukkig is die paaie net vol slaggate."
"Beeldskone skoon strand, nie oor bevolk met vakansie gangers nie. Een van KZN se mooiste strande!"
"Uvongo has everything to offer, places that I visited was kept very clean and user friendly. "
"Very clean beach and friendly people I met. Maybe it was because of the bike festival but it was cool. Will visit again but a different self-catering space, that has value for money."