Geverifieerde Resensie
Swartland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swartland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 386 resensies.
"Lekker wynproe en heerlike kos. Bierbrouery toetsing ook heerlik. Goeie haarkapster. Goeie verblyf. Gasvryheid."
"Malmesbury, is 'n baie mooi en skoon dorp, sou graag nog 'n dag langer wou bly om bietjie meer rond te loer."
"Wonderful place to go for a weekend break, people are very friendly, we visited 1910 The Old Forge Restaurant and the service was great and the food was beyond our expectations, also the music not too loud, will return sometime in the future. The museum was nice to visit and it is clean and well laid out; found a photograph of an ex WW2 Soldier who was killed in action in 1946 with the same surname as us."
"Riebeek-Kasteel het meer om te sien en doen, maar die twee dorpe is so na aan mekaar. Daar is 'n goeie kwekerye net soos 'n mens in Riebeek-Wes inry (van -Kasteel se rigting) wat die moeite werd is om te besoek. "
"Darling was unexpectedly great. Everyone we met was super friendly and I loved visiting the Darling Brewery as well as Ormonde Winery. "
"Darling is die moeite werd om te besoek, maar meer as 'n oornagbestemming wanneer mens blomme in die omgewing wil besigtig en wynplase in die omgewing wil besoek."