Geverifieerde Resensie
Swellendam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"Lovely historic places to discover, very much worthwhile a visit. Many places to have a meal or a drink."
"Pragtige en goed versorgde dorpie met mense waarmee enige persoon 'n lang pad kan stap. Baie sentraal geleë."
"Het altyd net verby gery tot ons daar tuis gegaan het. Wonderlike dorpie. Soveel om te sien en te waardeer. 'n Plek wat diep in jou hart kruip!"
"It is a vibrant, clean and energetic town with a lot of special restaurants and little nooks."
"Baie stil dorpie aan die rand van die berg. Maar is wonderlik om te sien hoe die berg verander soos die dag aangaan en ook as daar weer in die lug is. "
"Swellendam is a lovely place with beautiful buildings and easy access to N2 and up country. Also some very nice restaurants and museums."
"Dis ‘n geskiedkundige ryk dorp met baie om te doen en leer, vriendelike gemeenskap en ongelooflike mooi natuurskoon. Dis ‘n juweel wat besoek moet word!"
"Ons was net by die Wildebraam Berry Estate - sal met 'n volgende besoek die wyer omgewing verken."
"Ons as gesin is mal oor Swellendam. Een van die mooiste dorpies in die Wes-Kaap. Ons neem maar net altyd soveel moontlik saam van die huis af om die winkels te vermy, dis verskriklik besig oor naweke."
"Miskien nie Swellendam spesifiek, maar het nie besef die area Buffeljagsrivier is so naby aan hoofpad. "