Geverifieerde Resensie
Swellendam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"I love stopping off at Swellendam on my way to Plett for a sleepover - it's just a pity that most accommodation is so expensive especially when its just for a one-night stopover."
"Swellendam is 'n baie netjies, daar lê geen rommel in die dorp rond nie. Dit is opvallend."
"Die mense is baie vriendelik en ontvanklik. Heerlike restourante met yummy kos. Vir die beste seekos ooit, gaan eet by "The Shack"!"
"Swellendam behoort op almal se bucket list te wees - pragtig, skoon en baie heerlike kuierplekke."
"Swellendam is 'n besonderse mooi dorpie aan die voet van die Langeberge. Die dorpie het mooi argitektuur en vriendelike mense. Pragtige grasdak wonings en besonderse mooi kerk. Die paaie is in 'n besonderse goeie toestand. Lieflike plekkie. Sal beslis weer besoek."
"Absolutely love this town. One of our favourite towns in SA. Will definitely come back again and again. The nature reserve here is also is very well maintained with many great hikes. It's a lovely town with lekker food, lekker people and a beautiful mountain."
"Pretty town. Depends what ones interests are. Probably need to spend time there to appreciate it."
"Pragtige skoon dorp. Ons het baie veilig gevoel. Goeie restaurante met lekker kos. Ons het by Koornlands geëet. "