Geverifieerde Resensie
Swellendam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"Beautiful klein dorpie, met baie uitstekende restaurante. Volgende jaar weer terug."
"We were pleasantly surprised. Lovely little town, great eateries. We loved that Swellendam. Was just minutes away from the berry farm."
"Baie om te sien en te doen. Pragtige natuurskoon. Buurdorpies naby om te verken."
"Swellendam is 'n tipiese plattelandse dorpie met baie eetplekke nie te ver van twee natuurreservate en die see. "
"Swellendam is a very quaint town with lots of history and easy access off and on the N2 or R60. Definitely worth visiting. We will be back."
"Ons is verlief op hierdie pragtige dorpie en omgewing. Die buffeljagsdam net buite Swellendam is prentjiemooi - a hidden gem for boat and nature lovers."
"Museum is die moeite werd. Bontbokpark het effens teleurgestel. Klim na Twaalfuurkop wonderlik."
"Swellendam is 'n baie mooi en interessante toeristebestemming, hou altyd daar stil as ons verbygaan, goeie restaurante. "
"A beautiful little town and a fantastic part of the world. Surrounded by mountains and clear air. Lovely old building and nice places to eat."
"Ongelooflike mooi fietsryroetes, historiese geboue en ou Kaapse atmosfeer. 'n Ervaring om te koester."
"Baie mooi ou dorp met pragtige huise en geboue in 'n lieflike natuurlike omgewing. Enige fotograaf se droom."
"It’s a beautiful historical town and the mountain range is phenomenal."
"Beeldskoon, luisterryk, asemrowend, lowerryk, daar is baie water, die mense is vriendelik, heelwat restaurante, nie ver van die Kaap af nie."
"Baie te sien, lekker stapplekke, rustige atmosfeer, groot verskeidenheid eetplekke en ongelooflike omgewing."