Geverifieerde Resensie
Swellendam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"Dis 'n pragtige dorp wat ryk is aan geskiedenis. Die mense is vriendelik en hulpvaardig."
"'n Mengsel van ou wêreldse sjarme en moderne tegnologie. Baie warm in somer. Vriendelike mense en baie om te doen en sien."
"Ek het Saterdagoggend die parkrun gaan doen, en uit 16 verskillendes wat ek reeds gedoen het, was Swellendam sin voorwaar die mooiste. Pragtig dorp met baie besienswaardighede en dinge om te doen."
"Is ommetje waard. Historisch Drosty museum. Bontebok natuurpark klein en saai."
"Wonderlike, mooi omgewing met pragtige berge. Die dorp het karakter en baie mooi geboue."
"Baie mooi dorpie met baie kerke. Kon veilig in die oggend in die strate draf. Sal beslis meer tyd in die dorp op 'n volgende reistog bestee."
"In swellendam zelf niet zo heel veel te beleven. Wel hele goede restaurants, wij hebben gegeten bij field en vork, heerlijk!"
"Lieflike plattelandse dorpie met oulike winkeltjies, heerlike koffiewinkels en restaurante. Sal enige tyd wil teruggaan."
"Lekker klein dorpie. Die Drostdy Museum is 'n defintief vir enige iemand met 'n belangstelling in geskiedenis."
"The Gaol Restaurant's food was excellent and the waiter extremely sharp and polite. Lovely town and trees!"
"Peaceful and quiet, thoroughly enjoyed our stay in Swellendam."
"Dit is 'n klein, stil dorp. Daar is nie veel plekke om te eet in die aand nie en die 1/2 wat wel oop is het sulke slegte resensies dat ons dit eerder nie wou probeer nie. Het nie veel van die dorp gedink nie, my eerlike opinie glo ek nie ek sal enige tyd gou terug gaan Swellendam toe nie."