Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.
"Indien enigiemand Stilbaai besoek moet hulle 'n draai maak by Inverroche Gin Distilleerdery."
"Dit is 'n baie lekker en rustige omgewing en jy kan baie ver langs die see gaan stap met mooi uitsigte landwaarts. Daar is Saterdae 'n uitstekende boeremark wat gemeenskap se inisiatief toon. Jy kry baie lekker ontbytgeregte by die markie vir alle soorte eetsmake en daar is 'n groot verskeidenheid plaasprodukte te koop."
"Klein dorpie met karakter, maar nie 'n werklike toeriste-bestemming nie. Die wildplase en omgewing is pragtig."
"'n Pragtige dorp met baie plekke om te besoek. Ek hou veral baie van die historiese argitektuur."
"This is my first experience in Wilderness and I am truly impressed. The local people were very friendly and helpful, and gave the impression of going the extra mile for you..... something you don't often see."
"Ons was absoluut mal daaroor! 'n Mens kan so maklik jou hart in die Karoo verloor. Ek en My Man het soveel nuwe plekke gesien en dinge beleef en die wonderlikste van alles, nuwe mense ontmoet. Ek kan nie wag om terug te gaan nie."
"Very nice town. But needs more child-friendly restaurants - all of the other restaurants we saw were pubs or bars. "
"Wilderness is a beautiful place, its such a hidden gem that we discovered. People are very friendly as well."
"A beautiful destination. Highlights of our visit, the Swartberg mountain pass, Cango caves and the Ostrich farms."
"As jy nie kinders het wat besig gehou moet word nie, is hierdie 'n uitstekende rusplek."