Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1009 resensies.
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tzaneen White House Lodge"Definitief 'n plek om by te gaan eet is Safari pub & grill! Uitstekende kos en atmosfeer."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
15 Raptors Lodge"Hoedspruit is 'n regte klein dorpie. Restaurant is tops. Probeer gerus Sleepers restaurant. Mense vriendelik en naby aan verskeie lodges. "
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Ligging goed vir oorslaap. Toegangsdorp tot die Wildtuin."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Die Stoep"Pragtige natuurskoon. Die Stoep is so rustig en aangenaam dat dit self gevoel het soos vakansie!"
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Goeie ligging, aangename klimaat. Oor-besig na 16:00, verkeer én mense."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
16 Letaba"Tzaneen is 'n pragtige wêreld waarheen mens kan verkas vir 'n bietjie afwen. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Francines Venue & Farmhouse"Die omgewing is baie mooi. Dit is net jammer dat die fenomenale bosveld nou so verskriklik bebou word."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Baie mense gaan in Phalaborwa tuis en omdat dit teen die wildtuin grens is dit ideaal vir dagbesoeke aan die Wildtuin. Daar is ook heelwat te sien in die omgewing."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!"
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Elegance Guest House"Die omgewing is pragtig en die Wildtuin is op hul voorstoep. Pragtige dorp met vriendelike mense."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
15 Raptors Lodge"Good starting point for your trip to one of the private reserves!"
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Letaba River Lodge"Pragtige omgewing en natuurskoon met lieflike somer temperature en dit in die winter. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Bush Talk"Die dorpie is mooi skoon en netjies. Vir ons Pretorianers is dit net vreemd om nie heeldag op 'n Saterdag en Sondag inkopies te kan doen nie. Die winkel-ure is net bietjie moeilik. Hulle kan baie meer inkomste kry deur langer ure vir toeriste te bied. Baie dankie vir 'n pragtige dorp."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Outlook Lodge Masorini"Heerlike wintersklimaat. Gerieflik naby die wildtuin."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
15 Raptors Lodge"Surrounded by friendly people and a nice environment."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Uitstekende dorp. Baie lekker restaurante, veral Hat and Creek en Blue Mountain."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Warthogs Rest"Fantastiese plek en is skoon. Almal is vriendelike mense, van die man op straat tot in die restaurante. Voel baie veilig daar. Ons toekomstige woonplek, vir seker!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Close to the Kruger Park. Well maintained and clean. Many tourist shops. Once-a-month market for crafts, food, local produce and culture."
Balule Natuurreservaat, Vallei Van Die Olifante
River front Bushveld Lodge-Ndlovumzi"Dis so mooi, stil en rustig."