Geverifieerde Resensie
Vanrhynsdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vanrhynsdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 391 resensies.
"As with all small towns most things close at 13:00 on a Saturday so do some planning. The butchery is excellent with super friendly service. The hotel's restaurant only serves dinner and there isn't much selection for a light lunch. We ate at the grill and steakhouse at the garage which has a spot-on platteland vibe. Very friendly town and a great escape from the pretense of the city. Some excellent wine estates in the greater area, and a visit to the Baghdad Cafe (owned and run by Owen McGregor) on the road to Nieuwoudtville is a must!"
"Pragtige museum, aalwyn en sukkulente kweekhuis maak dit vir my ideale tydverdryf. Daar is ook 'n netjiese OK kruidenierswinkel, Shoprite en drankwinkel indien jy enigiets by huis vergeet het."
"Vanrhynsdorp is klein en bied nie veel besienswaardighede of ander aanloklikhede nie, maar die mense se vriendelikheid maak op vir enige ander tekortkominge."
"Baie oulike dorpie. Ons was 4 dae daar en het elke dag iets gehad om te doen. Die Kokerboom Kwekery is 'n moet om te besoek en daar is ook baie lekker eetplekke. Die Red Ox was uitstekend. "
"Friendly people, very hot but that is expected for Dec/Jan. Lovely places to stay & so peaceful! "
"'n Lekker dorpie! 'n Hele paar dinge om te sien. Ek sal mense aanmoedig om daar te stop en 'n aand daar oor te slaap!"
"Omdat ons in die nuwe jaar daar was, was al die restaurante gesluit, maar ons kon lekker kos kry by OK Minimark wat in al ons behoeftes vooorsien het."
"Wonderlike middelpunt om die see, berge, wynroetes en natuurbewarreservate te besoek. "
"Daar is soveel karakter en mooi plekkies, die mense is vriendelik en behulpsaam."
"Vanrhynsdorp is so goed geleë, naby die see vir 'n dag uitstappie kan jy see toe en terug. Naby die mooiste wynplase, 'n vriendelike dorpie."
"Some interesting mountain passes where we saw a lot of fynbos! A lovely succulent nursery with lots of very interesting indigenous plants."
"Baie oulik. Het meer tyd nodig om te kyk wat alles daar aangaan. Begin by die tronk en kwekery. Kan 'n dag daar spandeer."
"A pity about the lack of flowers but the drive over Giffberg Pass made up for the shortage of flowers."
"Netjiese, skoon dorp en sentraal geleë op pad na Namibië of Weskus. Ek hou baie van hul kwekery en die gemeenskap is baie vriendelik."
"The roads need to be repaired it does look a bit run down in places but there are some interesting sites to visit, the museum was interesting and is well worth the visit."