Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.
"Clarens is net een van die mooiste plekke op aarde. Die berge is net ongelooflik mooi."
"Die hoofstraat wat deur die dorp en dus ook die toerismemiddelpunt loop is bietjie lastig."
"Rustig en stil. Sou net graag meer inligting beskikbaar wou hê m.b.t wat om te doen en te sien."
"Een van die plekke wat ons graag aanbeveel. Net jammer die waterpark langs die rivier het tot niet gegaan. "
"Clarens is 'n interessante dorp met baie kuns items en lekker kos, in 'n veilige omgewing."
"Clarens is een van my gunsteling wegbreek plekkies waar mens net jou skoene kan uitskop en weer mens word."
"So baie om te sien en te doen in die omgewing, wens ons het meer tyd gehad!"
"Wonderlik om te sien hoe die dorp vooruitgaan na ons vorige besoek twee jaar terug. Die mense is uitermatig vriendelik. Gaan beslis 'n meer gereelde bestemming op my lys wees."
"Absolute rustigheid plaasatmosfeer om daar te ervaar. Naby aan die natuur en vriendelike mense wat daar bly."
"Like so many small town in the countryside, the town goes down hill with every year that passes. We did not feel comfortable to stop anywhere and decided to push on to Heidelberg instead."