Geverifieerde Resensie
Wakkerstroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wakkerstroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 343 resensies.
"Wakkerstroom se vriendelike mense en die landelike atmosfeer laat mens sommer welkom en veilig voel. 'n Ideale basis vir 'n voëlkyk besoek. Die verskeidenheid voëls in en om die dorp se grasveld en vleiland habitat is altyd 'n aangename verrassing."
"Bird hides baie goed net jammer roetes na hides is baie toegegroei en uitsig word ook versper deur riette. Gastehuise kan ook dink aan afslag vir pensionarisse."
"In die week is dit baie stil. Van die winkels en eetplekke is toe. My aanbeveling is om bv. 'n Donderdag te arriveer en Sondag of Maandag te vertrek."
"Het in Wakkerstroom gewoon as kind en dit nou besoek as wegbreekbestemming. Beste dorpie ooit en sal weer kom."
"Beautiful village nestled in a valley with stunning grasslands all round. Great for walking and cycling. Wetlands all around for spectacular birding. Plenty of good eateries, bakery cheese and dairy shop, even a fresh veg shop!"
"Wakkerstroom has the potential to become a wonderful weekend or midweek stay. The Municipal Manager and Committee should be held accountable for a town with minimum street names mostly missing. Municipal buildings and the grounds need to be cleaned. Roads ought to be properly maintained. There should be a Ratepayers Association with the clout to petition against what could become a wonderful town. Also what does not help midweek stayers is that most of the shops are closed. Finally, with the unemployed, surely there must be a municipal unemployment incentive to clean the town and provide a employment opportunity incentive upskilling which can be a positive plus to boosting tourism."
"Wakkerstroom is 'n sjarmante klein dorpie met baie ruimte en skoon lug. Dit is egter 'n klein dorpie en mens moet dit in jou beplanning in ag neem."
"Ons het Wakkerstroom besoek met die uitsluitlike oogmerk om voëls te kyk. Dit is 'n interessante plattelandse dorpie."
"Beautiful safe little town with lots of charm and stunning wetland and birdlife."
"Plek is besig om mooi uit te brei en daar is baie geleenthede vir toekomstige besighede!"
"Mal oor die plattelandse atmosfeer. Kan die vleilande aanbeveel vir voëlkykers."
"Our primary focus was birdwatching as the area has many grassland endemics. The town and district is also however a great option for those looking to just get away from it all."
"Lovely rural town with cows, horses, sheep wandering the roads. Excellent birding area. Restaurants we ate at were excellent, both for food and price. People were also so friendly. A great place to unwind."
"There are not much to do, but the interesting shops are definitely increasing, as well as the restaurants. It is a quiet place, with lots of beautiful views of the mountains and nature. A place where you can relax and get away from all the city rush."
"Covid-19 het sy tol geëis. Steeds lekker kos en mooi omgewing. Kan De Oude Stasie ook aanbeveel."