Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"A lovely place to relax, swim take long walks on the beach, visit the cave and buy fresh fish out of the boat, from the Harbour. Willenes is a cozy little family restaurant on the beach if you don't feel like cooking. "
"Dit is baie mooi daar, die motors en vragmorots ry net soos mal goed deur die dorp."
"Die vallei is totaal onder-bemark as 'n toeristebestemming. Dis 'n asemrowende vallei wat geweldig baie aanbied vir toerisme."
"Baie opvallend was die besondere netheid van die dorp. Geen rommelstrooiery nie. Wat 'n plesier on in die dorp rond te beweeg. Mense deur die bank baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis Oudtshoorn oorweeg as 'n aftree-tuiste. "
"Mooie rustige plaats om te bezoeken; prachtige rit naar de nabij gelegen pas door de Swartbergen."
"Doringbaai is 'n pragtige, rustige plek. Ek's nie spyt day ek dit gekies het vir 'n breakaway nie. Sal enige tyd weer terug gaan!"
"Goed geleë naby Stellenbosch, behalwe as jy eerder nader aan die student-aktiwiteite en studente-dorp wil wees."
"Pragtige Weskus-dorp met baie vriendelike mense. Beslis 'n kuier werd. Isabella Restaurant moet besoek word."
"Ek sal Table View glad nie aanbeveel vir persone met kinders nie. Die hoofstraat klink asof dit vir 'n renbaan gebruik word, alle ure van die dag. "