Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Wilderness Heights, Wes-Kaap

Hakuna Mtata

"Pragtige area en baie sentraal."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Malvahuis

"Fantastic place."

Simonswyk, Wes-Kaap

Anni Bos

"Rustige omgewing."

Kleinmond, Wes-Kaap

Blinkwater

"Heerlike, veilige staproetes langs dis kus."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dreams

"Karoo Nasionale Park by die dorp is die hoof aantreklikheid. Hulle is vriendelik, netjies en baie behulpsaam."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Samadiria

"Wonderlik en so lekker rustig!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Chalets

"Besoek al die plaasstalle en ry die agterpaadjies."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sea-renity

"Baie rustige en vriendelike dorp. "

Jongensfontein, Wes-Kaap

Walter's Place

"Lekker plek om te kuier en af te skakel."

Swellendam, Wes-Kaap

Klein Plasie Cottage

"Swellendam is 'n pragtige dorp."

Vredenburg, Wes-Kaap

The Cottage

"Baie rustige dorp en die omliggende dorpies het baie om te bied vir toeriste."

Sandbaai , Wes-Kaap

Gerieflike Ruim Familie Huis

"Asemrowende plek sal weer daar gaan op volgende geleentheid."

Tergniet, Wes-Kaap

Rehoboth

"Quiet, clean and safe destination, nice for a break from the hustle and bustle of every day life."

Prins Albert, Wes-Kaap

Olive Grove Cottages

"Beautiful quaint town! Lots to do and see with gorgeous homes all over the show."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Harbour Cottage

"Lots of coffee shops, restaurants and convenience stores. Would like to live there."

Riversdal, Wes-Kaap

Sleeping Beauty Guest House

"Oulikste dorpie met baie vriendelike mense."

Gouritsmond, Wes-Kaap

Family Beach House in Gouritz

"Lieflike, rustige plek!! Ek wens ek kan permanent daar woon."

Theseneiland, Wes-Kaap

Hammock Island Loft apartment

"Pragtige eiland reg op ons voorstoep! Uitstekende restaurante, spa en bootvaarte alles byderhand, gaan maak beslis 'n draai daar! Nooit geweet daar is 19 eilande nie, wat almal met brûe verbind is."

Wildernis, Wes-Kaap

Astral Guest House

"Dit bly Dié Plek om vakansie te hou. Alles is daar vir almal om te geniet!!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"Baie vriendelike dorpie langs die Weskus met pragtige see en spierwit strande en duine. "

Swellendam, Wes-Kaap

Super Petite @ 27

"Pragtige en goed versorgde dorpie met mense waarmee enige persoon 'n lang pad kan stap. Baie sentraal geleë."

De Kelders, Wes-Kaap

Albatross House

"Goeie, rustige plekkie!"

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders Nr 48

"The name says it all. Best holiday destination for me, has been for years."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Ooskus Self Catering Holiday Home

"A lovely holiday venue. Take me back!"

Dwarskersbos , Wes-Kaap

2 Slakkepas

"Dit is baie rustig en by die see."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"There is a new restaurant called Spacie - who makes a fantastic burger - best ever I've tasted worth the money hands down. Visit this place for a fantastic meal other items looked just as good. "

Paarl, Wes-Kaap

Die Labarint

"Is 'n baie lekker dorp en sal weer terugkeer na die wynroetes en aktiwiteite. "

Calypso Beach, Wes-Kaap

West Coast Life Lodges

"Ongelooflike mooi strand. Baie veilig."

Golden Mile, Wes-Kaap

Rienks Beach Nook

"Ons was orals aan die Weskus en dit was ons gunsteling-bestemming."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Duinerosie

"Unspoiled beaches and safe place for a family holiday."

Blad
Blad 1034 - Wys 30991 tot 31020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang