Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Erusno

"Lack of a Town tour guide. The museum could be more inclusive of all the people of Lamberts Bay."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Living Water

"'n Stukkie juweel van 'n dorpie aan die Weskus. Ongerep met die mooiste sonsondergange. Sentraal geleë en naby aan omliggende dorpe en groot stede. 'n Kusdorpie en vakansiebestemming wat enigeen se hart sal steel."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

AN Vakansie Huis B2

"Great that it's not as busy as Hartenbos and Mosselbaai but close enough to drive in every day."

Heatherlands, Wes-Kaap

Plantasieweg Villas

"Stil, veilige omgewing, selfs busdiens is beskikbaar."

Santosbaai, Wes-Kaap

View 180

"Bou meer van die grasdak afdakkies op die strand. Plant ook meer palmbome. Dit skep 'n mooi prentjie."

Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Lekker plek om te stap op die sand."

Hartenbos, Wes-Kaap

Van Villa’s 3

"Hartenbos is rustig en alle geriewe soos winkels, eetplekke ens. Is binne maklike bereik. Die inwoners is vriendelik en baie behulpsaam ons sal definitief weer daar gaan kuier. "

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Campsite

"Klein dorpie, baie warm, nie veel winkels om van te kies nie, enigste opsie is maar Spar, verkies Clanwilliam, maar Citrusdal is nader om te ry. Dorp baie besig gedurende oggende. "

Piesangvallei, Wes-Kaap

Ocean Pearl

"Al wat ek kan sê is dis 'n asemrowende gebied en ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou. "

Grabouw, Wes-Kaap

Villa Eike

"Gaan doen die 4x4 roete deur die berge met 4Venture, dis fantasties! "

Mosselbaai, Wes-Kaap

On the beach

"Geskiedkundige omgewing en vriendelik."

Paternoster, Wes-Kaap

Slip Slops

"Daar's maar net iets aan Paternoster wat jou hart dadelik steel! "

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Eden of Africa Guest Lodge

"Baie mooi daar. Baie lekker plek."

Suiderstrand, Wes-Kaap

Sea Cottage

"Little to far from shops. 5.2 kilometers gravel road was little challenging. Signal challenges. Only Vodacom network got signal."

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Campsite

"Citrusdal het minder toeriste-besienswaardighede. Min winkels net 'n Spar en Pep. Ons verkies Clanwilliam. Baie meer eetplekke en selfs 'n winkelsentrum vir jou inkopies."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Logs

"Beautiful, peaceful and lots too see and do. "

Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages

"Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Seaview Villa

"Ons glo almal behoort 'n draai in Yzerfontein te maak. Gaan beleef die Weskus op sy beste."

Struisbaai, Wes-Kaap

Potpourri Stay Self-catering

"Lovely houses with beach views!"

De Kelders, Wes-Kaap

Quena

"Baie interessante en pragtige area. "

Columbine, Wes-Kaap

Balaena Vista

"Quiet getaway. Accommodation spoilt it."

Britannica Heights, Wes-Kaap

Die Skilpadjie

"Asemrowende uitsig en het baie veilig gevoel."

Sedgefield, Wes-Kaap

Forestview Guesthouse

"Sedgefield is lekker sentraal geleë aan die Tuinroete. "

Kleinmond, Wes-Kaap

Sunnyside

"Kleinmond is a tremendous destination for every type of holiday traveller. Beach, mountain, wine farms etc. Great for the active person with hiking, surfing, kayaking, mtb trails etc."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Quest Bed and Breakfast

"Very save, we could have walks to shopping mall. Also did the MyCity bus route to Sea Point."

Blad
Blad 1056 - Wys 31651 tot 31680
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem