Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter."
"Yzerfontein is a little gem of a town that I will certainly return to."
"Pragtige plek. Goed vir siel en liggaam. Miskien nog lekker restaurante waar 'n mens saans kan eet."
"Parkering by die strandgedeeltes is 'n nagmerrie, elke dag. Die strande self is pragtig. Gordonsbaai kort 'n behoorlike Waffle Hut. Ons het die sigbare wetstoepassers en toepassing baie waardeer. Wet en orde is sigbaar. Gordonsbaai is goed geleë vir vakansieverblyf om dan ook vele naburige plekke te besoek. "
"This is the most beautiful place in South Africa, we will be always go to Plett in December."
"Witsand is 'n wonderlike bestemming. Lekker om op lang strande te stap. Swemstrand het lewensredders, goed versorgde badkamers en storte. Daar is poele om in te snorkel."
"Perfek vir wegbreek vakansietyd. Dis nie té besig nie, lekker om net te ontspan. Uitsigte is asemrowend. Beslis nuwe gunsteling vakansiedorp."
"Really gorgeous. On the safety side did not feel unsafe at all just have to be aware as petty theft is a possibility if doors and windows are left open."
"Dit was my eerste besoek aan die Kaap en Big Bay is 'n fantastiese area. Die son sak so laat saans, het elke aand op die strand gaan stap en prentjiemooi sonsondergang agter Tafelberg gehad."