Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Hermanus, Wes-Kaap

Cycads Self-catering 3

"Hermanus is 'n heerlike vakansiedorp met hope om te doen."

Piketberg, Wes-Kaap

The Bell House

"Piketberg is 'n pragtige en bekoorlike dorpie teen die hange van die berg. Ons was aangenaam verras oor die algemene netheid van die dorp. Daar het letterlik geen papiere rondgelê nie en dit op 'n Saterdagmiddag. Ons sal sonder twyfel weer daar oornag!"

Piketberg, Wes-Kaap

The Bell House

"Piketberg is 'n pragtige en bekoorlike dorpie teen die hange van die berg. Ons was aangenaam verras oor die algemene netheid van die dorp. Daar het letterlik geen papiere rondgelê nie en dit op 'n Saterdagmiddag. Ons sal sonder twyfel weer daar oornag!"

Midwest, Wes-Kaap

Midwest Karavaanpark

"Sal beslis weer besoek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Dolfin House

"Baie geleenthede vir in die natuur wees; veilige strand en baie staproetes. Genoeg besienswaardighede om te besoek. Ook voldoende besighede soos winkels, restaurante en koffiewinkels. Iets vir almal. Daar word baie gedoen om die gebied te bewaar, en veilig en skoon te hou."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Die Bohuis

"Baie sentraal geleë om ook Stellenbosch, die Kaap en omliggende omgewing te verken. Pragtige strand."

Paternoster, Wes-Kaap

Harvest Moon

"Visit Paternoster, you will not be disappointed and book at Harvest moon. "

Pearly Beach, Wes-Kaap

Sea Cottage

"We'll be back - really enjoyed it."

Stadskern, Wes-Kaap

Cape Suites Apartments

"Ongelooflik mooi skoon en netjies."

Robertson, Wes-Kaap

26 on Chardonnay

"Klein vriendelike dorpie met verrassings."

Durbanville, Wes-Kaap

Wine Country Cottage

"Durbanville is regtig 'n baie mooi plek, wens ek kon altyd daar bly."

Riversdal, Wes-Kaap

Oakdale Cottages

"We used Riversdale as a hub. We did day trips to Stilbaai, Wilderness and did an overnight in Keurboomstrand."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Hotel Oasis

"I would not call the Hotel Oasis a travel destination, but rather a good stopover during a long drive."

Paternoster, Wes-Kaap

Vasbyt

"The place to be."

Velddrif, Wes-Kaap

Vicolo Pellicano

"Cool spot. Bokkomlaan is the best."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Muldersbank Plaasakkommodasie

"Lovely little town. Has amazing things to see and do. Lots of places to eat. Really great."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandveldt House

"Baie klein dorpie, maar pragtig. Ek sal dit nie vir langer as 'n week aanbeveel nie."

Wildernis, Wes-Kaap

Touw River Akkommodasie

"Wilderness is a great place to rent a place for holidays. The beaches was great to see and the area was perfect. The area had a festive season vibe. I will recommend it to anyone else to go to the place. Amazing place."

Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Otium Oasis

"Improve the road please. "

Myburgh Park, Wes-Kaap

Birds View

"Area was bekend aan ons en was goed."

George, Wes-Kaap

Blue Whale Resort

"Fantastiese ligging om dele van Tuinroete, asook lekker winkels en restourante te verken. Wildernis is om die draai met lifelike swemstrande."

Danabaai, Wes-Kaap

Ocean Self-catering Cottage

"Baie lekker plek, het nie besef dis so groot mooi dorp nie. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

Grace Manor

"Yzerfontein is 'n wonderlike plek, beslis een van ons gunstelingeplekke om te besoek. Dit was nie ons eerste kuier in Yzer nie en dit was beslis ook nie ons laaste nie. Die dorp is skoon, vriendelike mense. Die dorp word met trots bestuur en in stand gehou. Die natuurskoon is onverbeterlik. Winkels en restaurante is beslis die besoek werd. Enige persoon wat dit oorweeg om Yzer te besoek, moet nie 2 keer dink nie, bespreek dadelik!"

Hermanus, Wes-Kaap

Harbour House Hotel

"Very pleasant and vibrant destination."

Pinnacle Point, Wes-Kaap

Lodge 91 @ Pinnacle Point

"Pragtig! Heerlike staproetes en lekker geëet by die klubhuis."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Kersbospark 14

"Mal oor die strand vir beide kinders en honde. Lekker stil rustige dorpie."

Struisbaai, Wes-Kaap

15 Stephanie

"My hart op Struisbaai en sy mense verloor! "

Blad
Blad 1068 - Wys 32011 tot 32040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang