Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Ons het Wildernis gebruik as ons basis en vandaar rondgerits en al die klein strande en dorpies om dit verken. Pragtige, oop stapstrand. See was net te rof om te swem!"
"Easy distance from beaches, Kirstenbosch and Constantia's wine estates. Close to all motorways to town, airport, Hout Bay etc."
"Yzerfontein is eg Weskus, pragtige skoon dorpie en sentraal om die Weskus te toer."
"The poor network coverage in the area was unexpected, but it allowed for exploring the location with little distraction and especially well deserved relaxation. "
"Melkbosstrand is 'n pragtige, klein weskus-dorpie wat baie veilig is. Die strande is lank en heerlik om op te stap of draf maar ten tye van ons besoek redelik besoedel met see-bamboes en heelwat plastiek-items wat uitgespoel het. Lieflike plekkie."
"Pragtige Karoo-dorpie met baie geskiedenis as mens bietjie tyd wil spandeer om bv. meer van Dr. Christiaan Barnard te leer. Naby die nasionale park en vele meer."
"Net baie besig en die paaie is onvoldoende vir hierdie tyd van die jaar. Andersins: amazing!"
"The town doesn't offer much, but if you scratch around you will find gems close by."
"Pragtige dorpie. Troeteldiervriendelik. Die dorp is regtig goed versorg. Die restaurante in die dorp is baie goed. "
"Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou. "
"Dis ‘n geskiedkundige ryk dorp met baie om te doen en leer, vriendelike gemeenskap en ongelooflike mooi natuurskoon. Dis ‘n juweel wat besoek moet word!"
"Amazing part of the Western Cape peninsula. Absolutely beautiful. "
"Beautiful West Coast dorpie. Locals are friendly, it is clean, and the ocean views are spectacular. "
"Lekker staproetes. Mooi dorpie. Brandgevaar moet verminder word deur uitdunning van uitheemse indringers. "
"Wildernis is beeldskoon en bied baie buitelug-aktiwiteite. Roei op die Kaaimans- en Touwsrivier is ‘n moet!"